22/09/2015
Enige mens kan depressie kry. Dit is ‘n siekte. Soos in die geval van diabetes vervaardig die pankreas nie genoeg insulien nie, net so het iemand wat aan depressie lei nie genoeg van sekere chemiese stowwe nie.
http://www.thebmisolution.com/depressie.html