Harrismith Country Club

Harrismith Country Club This historical Club is the third oldest Golf Club in South Africa. The heritage has been beautifull

10/06/2026
Platberg Kleuterskool
04/06/2026

Platberg Kleuterskool

Die jaarlikse dubbels tennis toernooi was weer 'n hoogtepunt aan die einde van 2025! Ons sê geluk vir die wenners: b lig...
24/02/2026

Die jaarlikse dubbels tennis toernooi was weer 'n hoogtepunt aan die einde van 2025! Ons sê geluk vir die wenners: b liga 1ste Jean-Pieter en Izak 2de Wessel en Lourens 3de FJ en Miandi 4de Monique en Nike. A-liga 1ste Kotie en Ulrich 2de Braam en Nico 3de Ruzaan en Walter en 4de Lisa en Etienne.

Muurbal klub kampioenskap! Ons is dankbaar en trots om na 22 jaar weer muurbal kampioenskap te kon hou. Mans kampioen Ha...
13/02/2026

Muurbal klub kampioenskap! Ons is dankbaar en trots om na 22 jaar weer muurbal kampioenskap te kon hou.
Mans kampioen Hannes Spies
2de Hugo Beuken
3de Johan van Rooyen.
B Afdeling
1 ste Elze Engelbrecht
2de HJ Wolfaard
3de Pedri van Rooyen.
Vroue kampioen Eunice Olevano!

Ons sê dan baie dankie vir die ons borge! Rocky Mountain Spur Steak Ranch, Pannarotis en Enslins!

WE'RE HIRING!! Applications Close - 30 Nov 2025Info below 👇
20/11/2025

WE'RE HIRING!! Applications Close - 30 Nov 2025
Info below 👇

Results: IPS - 27/08/25
28/08/2025

Results: IPS - 27/08/25

Address

1 Laksman Street
Harrismith
9880

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harrismith Country Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share