Calvinia krieket klub

Calvinia krieket klub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Calvinia krieket klub, Sport & recreation, calvinia krieket klub, Hantam.

Calvinia Krieket...Fire lions is opad Upington toe !!!!Sterkte magtige LEEUS wys ons waarom is julle die 3malige kampioe...
04/03/2026

Calvinia Krieket...

Fire lions is opad Upington toe !!!!

Sterkte magtige LEEUS wys ons waarom is julle die 3malige kampioene

Calvinia krieket is weer live as die weer  mooi is...Super Kings   vs   HoodstarsSien julle sondag daar..Fire lions gaan...
03/03/2026

Calvinia krieket is weer live as die weer mooi is...

Super Kings vs Hoodstars

Sien julle sondag daar..

Fire lions gaan toer in Upington n weg wedstryd vir hulle sal julle altyd update oor dai wedstryd...

Ons vorige result....waar die weer die laaste se gehat ht...Komende naweek sal die king en hoodstars hulle wedstryd kkaa...
03/03/2026

Ons vorige result....waar die weer die laaste se gehat ht...

Komende naweek sal die king en hoodstars hulle wedstryd kkaar maak

Upington lyk goed op die oomlik...maar enige iets kan nog gebeur

Calvinia Krieket...Krieket weer op sy beste komende naweek...Hoodstars is opsoek na sy 1ste oorwining in die reeks,Terwy...
25/02/2026

Calvinia Krieket...

Krieket weer op sy beste komende naweek...

Hoodstars is opsoek na sy 1ste oorwining in die reeks,Terwyl die Super Kings se stert hoog in die lug staan na n goeie oorwining laas naweek..

Sterkte albei spanne mag krieket wen aan die einde!!!

Calvinia Krieket bring die hitte..Verdedigende kampioene in aksie die naweek..hulle vorm is goed..
18/02/2026

Calvinia Krieket bring die hitte..

Verdedigende kampioene in aksie die naweek..hulle vorm is goed..

Calvinia Krieket se T20 Reeks begin die 12 Oktober 2025๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ˜ƒGraag nooi ons alle belangstelendes uit om deel uit te kom maa...
30/09/2025

Calvinia Krieket se T20 Reeks begin die 12 Oktober 2025๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ˜ƒ

Graag nooi ons alle belangstelendes uit om deel uit te kom maak van die T20 Krieket Reeks

Of volg ons regs streek/live op ons krieket app

Kom registreer jou by jou klub van jou keuse geen laat reg...julle het slegs n week oor

Hantam Sosiale Krieket ODI Reeks Week 6 uitslae !!!Die magtige leeu ht weereens gewys hoekom is hulle die verdedigende k...
16/03/2025

Hantam Sosiale Krieket ODI Reeks

Week 6 uitslae !!!

Die magtige leeu ht weereens gewys hoekom is hulle die verdedigende kampioene...

Dankie leeu en n briljante vertoning deur die super star Jeremy Steenkamp...

Hantam Sosiale Krieket ODI Reeks...Week 5 uitslae....Wat n nagmerrie vir die Super Kings..Vandag het die HOODS vir hulle...
09/03/2025

Hantam Sosiale Krieket ODI Reeks...

Week 5 uitslae....

Wat n nagmerrie vir die Super Kings..Vandag het die HOODS vir hulle laat les opse

Met die goeie oorwining vandag is die hoodstars streid FINAAL toe bje geluk HOODSTARS

Hantam Sosiale Krieket  ODI Reeks...Week 5Bring vir ons nog 2 groot spanne teen mekaar,Die keer is dit die Super Kings w...
06/03/2025

Hantam Sosiale Krieket ODI Reeks...

Week 5

Bring vir ons nog 2 groot spanne teen mekaar,Die keer is dit die Super Kings wat gaan probeer om die gevreesde HOODS te stop

Hoodstars vs Super Kings !!!

Hantam Sosiale Liga ODI Reeks 2025...Week 3 : Uitslae1ste wil ons dankie se vir die spanne se opdaag elke wedstryd is ba...
23/02/2025

Hantam Sosiale Liga ODI Reeks 2025...

Week 3 : Uitslae

1ste wil ons dankie se vir die spanne se opdaag elke wedstryd is baie belangrik vir die manne

Vandag was die Super kings weer SUPER met hulle boul aanval hulle verslaan die Magtige LEEU in n knap wedstryd

Address

Calvinia Krieket Klub
Hantam

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Calvinia krieket klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share