Groot-Brakrivier Rolbalklub / Great Brak Bowling Club

Groot-Brakrivier Rolbalklub / Great Brak Bowling Club Kom speel rolbal by ons klub en kuier na die spel heerlik saam met ons vriendelike lede! Sosiale spe

President: Peter Crawford 0723068342
Secretary: Karen Vosloo 0827414294

07/07/2023

Baie geluk aan ons gemengde viere span! Wel gedaan

Baie geluk aan ons gemengde viere span. Wel gedaan!
07/07/2023

Baie geluk aan ons gemengde viere span. Wel gedaan!

11/05/2023
Welgedaan aan Vista met julle wen in die Brakgeveg! Soos altyd was dit 'n fees!
23/03/2023

Welgedaan aan Vista met julle wen in die Brakgeveg! Soos altyd was dit 'n fees!

Onthou jy nog....
21/03/2023

Onthou jy nog....

Baie geluk aan ons klub pare wenners.Hannes, Albert, Regina en Onha.Julle maak ons trots.
07/03/2023

Baie geluk aan ons klub pare wenners.
Hannes, Albert, Regina en Onha.
Julle maak ons trots.

Baie geluk aan die dames wat die mans "kieries" gewen het. Welgedaan!
07/03/2023

Baie geluk aan die dames wat die mans "kieries" gewen het. Welgedaan!

Weereens was ons Colts en fillies dag 'n reuse sukses! Baie geluk aan ons wenners en baie dankie vir almal wat die dag s...
07/03/2023

Weereens was ons Colts en fillies dag 'n reuse sukses! Baie geluk aan ons wenners en baie dankie vir almal wat die dag so spesiaal gemaak het!

Ons klublede het al te lekker gekuier met ons informele afskopfunksie van ons 70 -jarige bestaansjaarvieringe. Baie dank...
01/03/2023

Ons klublede het al te lekker gekuier met ons informele afskopfunksie van ons 70 -jarige bestaansjaarvieringe. Baie dankie aan elke een wat die dag spesiaal gemaak het! Hier by ons is dit "hond lekker"!

Ons was so bevoorreg om Donderdag ten bate van CANSA rolbal te speel. Dankie vir die borge en aan almal wat deel was van...
24/02/2023

Ons was so bevoorreg om Donderdag ten bate van CANSA rolbal te speel. Dankie vir die borge en aan almal wat deel was van die dag.

22/02/2023

Ons bring graag onder julle aandag dat ons verjaarsdagviering wat plaas vind op 26 Februarie 2023 'n geslote funksie is. / We would like to bring under your attention that our birthday celebration on 25 February 2023 will be a closed function.

Baie dankie aan elkeen wat die dag ekstra spesiaal gemaak het. Hoe rooier hoe mooier!
15/02/2023

Baie dankie aan elkeen wat die dag ekstra spesiaal gemaak het. Hoe rooier hoe mooier!

Address

67 Langstraat/Long Str
Groot-Brakrivier
6525

Telephone

+27827414294

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groot-Brakrivier Rolbalklub / Great Brak Bowling Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share