Genoeg Genoeg is 'n Carry Cat 760

Chris Botha is die Skipper van Genoeg en Oupa...kleinseun JC is die Eienaar...Ouma Gwen is die Grootbaas...Jenelle is JC en LianΓ© se Tannas...dan is daar ook Pappa Jacques Tjomma en Mamma Michelle...en laaste Herman Booysen Dekhand en "Back-up" Skipper in opleiding...

Genoeg is ter water gelaat die 1ste keer...10 Februarie 2022 met 2 swart Mercury 200 2 stroke Optimax's...maar onlangs vervang met

2 splinternuwe Wit Suziki 200 4 strokes...en die wittes werk bakgat soos onse Afrikaans sprekende mense...

Genoeg is reeds ingeskryf vir die 2023 Offshore Classic wat aangebied word deur die Gordon's Bay Boat Angling Club...Hou placings hiervoor dop...

22/02/2026

12/05/2025
12/05/2025
78,5kg πŸ’₯
12/05/2025

78,5kg πŸ’₯

11/12/2023

Beste club in Gordonsbaai 🎣🎣🎣

05/10/2023

2023 Gordons Bay Boat Angling Club Inshore Classic Dit was ons uitsig vanaf Genoeg...eers Ε„ SeΓ«n Gebed oor die vloot van meer as 50 bote...en dan..."dis n' Go Go Go to πŸ₯³πŸŽ£πŸŽ£πŸŽ£πŸŽ£πŸŽ£

Ongelooflike ondervinding na Gebed vir al die deelnemers πŸ™
05/10/2023

Ongelooflike ondervinding na Gebed vir al die deelnemers πŸ™

Address

2 San Marco, Harbour Island
Gordon's Bay
7150

Telephone

+27823480233

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Genoeg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Genoeg:

Share

Category