Goedverwacht Rugby Klub

Goedverwacht Rugby Klub Official page of Goedverwacht Rugby Club

Aurora vs Goedverwacht25 February 2023Busprys R80Vertrektyd 13h30 vir 14h00
23/02/2023

Aurora vs Goedverwacht
25 February 2023
Busprys R80
Vertrektyd 13h30 vir 14h00

24/10/2022
17/09/2022

Gvw A 17-71 Dassenberg A
Gvw B 14-22 Dassenberg B
Dit was nie ons dag nie en in baie opsigte ook nie ons seisoen nie
Ons as Goedverwacht Rugby Klub wil alle spelers, ondersteuners en ander rolspelers bedank vir hulle bydrae hierdie seisoen
Daar lê vir ons baie harde werk voor vir volgende jaar
Ons gun ons spelers die rus na 'n tawwe seisoen

Rugby Groete
Goedverwacht Rugby Klub

16/09/2022

Die 2022 rugby seisoen het spoedig tot n einde gekom met wat gekenmerk sal word as n haak en tak jaar vir ons klub.Die seisoen het ons baie laag en hoogte punte ervaar maar ons sal graag die seisoen agter die rug wil kry en die hoogte punte koester en n positiewe fondasie wil bou vir die komende seisoen.
Ons wil ons hartlike dank uitspreek teenoor Ons Hemelse Vader wat en behoed en bewaar het deur die onbekende seisoen.Hartlike danke aan elke bestuurslid vir hul onbaatsugtige diens,jul is die beste.Aan elke SPELER wil Gvw Rugby klub met luide aankondiging u bedank vir die toewyding wat u as speler aan die dag gele het elke wedstryd.Dit was nie n maklike jaar nie maar ons het volhard vir die liefde van die sport.Laat ons die rugby seisoen afsluit op n goeie noot sodat ons die nuwe seisoen wat le en loer met nuwe ywer en vuur kan aanpak.
Bus vertrek 12hr prys R120

Ons Dank u.

Rugby Groete.
Goedverwacht Rugby Klub

16/09/2022

Môre, 17 September 2022 speel ons ons laaste liga wedstryd
Dit sal 'n weg wedstryd wees teen Young Eagles van Dassenberg

09/09/2022

Ons geniet hierdie naweek 'n loslootjie
Ons laaste game van die seisoen sal volgende naweek 17 September wees teen Young Eagles Dassenberg

03/09/2022

Gvw A 29-32 Young Tigers Darling A
Full Time

03/09/2022

Gvw B 29-0 Young Tigers Darling B
Full Time

Ons speel hierdie naweek teen Young Tigers van DarlingDit sal ons laaste tuis wedstryd vir die jaar wees en ook die voor...
01/09/2022

Ons speel hierdie naweek teen Young Tigers van Darling
Dit sal ons laaste tuis wedstryd vir die jaar wees en ook die voor laaste wedstryd van ons 2022 seisoen
Na 'n pragtige sege teen Porterville United sal die span in Rooi, Wit en Blou die momentum wil behou en hulle tuis skare wil bederf met opwindende rugby
Kom en ondersteun die boys vir die laaste keer hierdie seisoen op tuis bodem

Die hek geld is as volg:
Volwassenes: R20
Kinders: R10
Voertuie: R10
Die eerste wedstryd van die dag begin 14:45 pm

27/08/2022

Gvw B 45-10 Porterville United B
Full Time

27/08/2022

Gvw A 32-11 Porterville United A
Full Time

Ons speel hierdie naweek 'n weg wedstryd teen Porterville United, van Porterville Bo-bergDit kan 'n maak of breek wedstr...
26/08/2022

Ons speel hierdie naweek 'n weg wedstryd teen Porterville United, van Porterville Bo-berg
Dit kan 'n maak of breek wedstryd wees vir die span in Rooi, Wit en Blou wat in die tweede rondte nog nie 'n oorwinning kon behaal nie
Soos die spreekwoord sê, "When the going gets tough, the tough gets going"
Die bus prys is as volg:
Volwassenes : R100
Kinders : R80
Vertek tyd : 12:00

Address

Goedverwacht
7323

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goedverwacht Rugby Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Goedverwacht Rugby Klub:

Share

Category