Fit Kwagga

Fit Kwagga Fit Kwagga is ‘n fiksheid en kondisioneringsprogram wat 'n gebalanseerde en holistiese benadering volg. Volkome fiksheid met volhoudbaarheid!

….in AFRIKAANS!

Fit Kwagga is ‘n fondasie- fiksheid en kondisioneringsprogram. Die program se gebalanseerde en holistiese benadering bou ‘n grondslag wat enigeen voorberei vir die uitdagings van die lewe en sport! Daar is by ons geen twyfel oor die waarde wat dit inhou vir enigeen wat bereid is om te werk en te leer nie. Enige persoon met ‘n passie vir gesondheid, fiksheid en beweging sal hier ‘n plek kan vind om

dit te ontlont. Dit is ons by Fit Kwagga se grootste begeerte om ‘n kultuur te help vestig waar die boustene vir ‘n optimale aktiewe lewe, in gemeenskap, in ‘n leefstyl saamgevleg word.

Vry, 26Nov 2021
28/11/2021

Vry, 26Nov 2021

Di, 23Nov 2021
17/11/2021

Di, 23Nov 2021

Vry, 12Nov 2021
17/11/2021

Vry, 12Nov 2021

Di, 9Nov 2022
14/11/2021

Di, 9Nov 2022

Do, 4Nov 2021
14/11/2021

Do, 4Nov 2021

Di, 2Nov 2021
02/11/2021

Di, 2Nov 2021

Vry, 29Okt 2021
29/10/2021

Vry, 29Okt 2021

Di, 26Okt 2021Herhaal 14Aug2015“Steve Van Der Walt 🐯se 1ste WOD”
26/10/2021

Di, 26Okt 2021
Herhaal 14Aug2015
“Steve Van Der Walt 🐯se 1ste WOD”

Do, 21Okt 2021
22/10/2021

Do, 21Okt 2021

Di, 19Okt 2021Herhaal 13Aug 2015“Thalia se 1ste WOD”
19/10/2021

Di, 19Okt 2021
Herhaal 13Aug 2015
“Thalia se 1ste WOD”

Vry, 15Okt 2021Herhaal 27Jun 2018“Talita se 1ste WOD”
17/10/2021

Vry, 15Okt 2021
Herhaal 27Jun 2018
“Talita se 1ste WOD”

Address

Hoerskool Outeniqua, 1 Courtenay Street
George
6529

Opening Hours

Tuesday 07:35 - 08:35
Thursday 05:00 - 08:35
Friday 05:00 - 09:00

Telephone

082 561 8669

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fit Kwagga posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share