Eden Toutrek

Eden Toutrek SWD Toutrek is dedicated to the promoting and development of Tug of War in the South Western Distric

Baie sterkte aan ons 2 klubs wat gaan deelneem aan die SA Klubkampioenskappe te BloemfonteinHartenbos &  Oudtshoorn
04/06/2026

Baie sterkte aan ons 2 klubs wat gaan deelneem aan die SA Klubkampioenskappe te Bloemfontein
Hartenbos & Oudtshoorn

🇿🇦  SA GAZELLE  SPAN 🇿🇦Ontmoet die EDEN Atlete wat gekies is vir die SA GAZELLES span wat Suid-Afrika met trots gaan ver...
12/05/2026

🇿🇦 SA GAZELLE SPAN 🇿🇦

Ontmoet die EDEN Atlete wat gekies is vir die SA GAZELLES span wat Suid-Afrika met trots gaan verteenwoordig by die

🌍 Internasionale Klubkompetisie in Beltrum, Nederland:

📅 Kompetisie datums: 15 & 16 Mei

✈️ Vertrek: 11 Mei

Ware toets van krag, spanwerk en vasberadenheid!

🔥 Sterkte aan ons Gazelle atlete

Jul dra die trots van Suid-Afrika/EDEN op die wêreldverhoog 🇿🇦

Lukas Lubbe - Oudtshoorn
Francois Naude - Oudtshoorn
Aiden Vorster - Oudtshoorn
JC du Preez - Oudtshoorn
Marinel Meyer - Oudtshoorn
Amelia Lubbe - Hartenbos

Address

George

Opening Hours

Tuesday 17:30 - 19:30
Thursday 17:30 - 19:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eden Toutrek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share