Eden Squash Federation

Eden Squash Federation Official page of Eden Squash

Grootbrak het 'n fantastiese klub kampioenskap dag aangebied. Die 1ste in en hopelik nie die laaste keer nie.Wat so lekk...
12/10/2019

Grootbrak het 'n fantastiese klub kampioenskap dag aangebied. Die 1ste in en hopelik nie die laaste keer nie.
Wat so lekker was is dat 'n span van Graaff-Reinet sowaar kom deel neem het. Was baie lekker om julle hier te hê.
George klub het die toernooi gewen Grootbrak 2 de en Graaff-Reinet het met brons weg gestap. Baie geluk aan Grootbrak met julle reëlings ek is seker almal het dit vreeslik geniet.

Nog 'n fantastiese 0/11 IPT in George afgehandel. Maryna was weer buite haar self met bederf van die kleingoed. Kan sien...
18/06/2019

Nog 'n fantastiese 0/11 IPT in George afgehandel. Maryna was weer buite haar self met bederf van die kleingoed. Kan sien dis deur 'n ouma gereël!
Baie dankie aan al die bestuurslede van al die bane en veral George Squash klub. Net komplimente ontvang.
Ons het 4 Eden spannetjies vir die eerste keer ooit gehad wat gespeel het en selfs 'n dogter wat vir 'n ander provinsie uitgehelp het.
Riaan julle werk by George klub gaan nie ongesiens verby nie.
Groot Brak rivier julle ouens en Dames is self besig om weer die glorie te herstel. Dankie julle vir die goedgesindheid teenoor Eden Squash.
Hier is so ietsie wat ek so in die hardloop kiekies van geneem het.

Adios Amigo
09/04/2019

Adios Amigo

19/03/2019

Nick Matthew's is on his way to George

George klub se 50 jaar bestaan die kampioenskap en Wêreld Squash dag was 'n reuse sukses.
15/10/2018

George klub se 50 jaar bestaan die kampioenskap en Wêreld Squash dag was 'n reuse sukses.

22/05/2018
20/05/2018

Address

George
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eden Squash Federation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eden Squash Federation:

Shortcuts

Share

Category