Hawkie BOYS

Hawkie BOYS R.I.P

The Hawkey Boys Cricket team was established in 2022 in rememberance of our late friend Danville van Heerden, who tragically passed away on the 07th of May 2022.

Trots op hierdie groep manne. Nie die resultaat wat ons wou hê nie, maar die Hawkie Boys sal sterker terug kom. Baie dan...
24/07/2022

Trots op hierdie groep manne. Nie die resultaat wat ons wou hê nie, maar die Hawkie Boys sal sterker terug kom. Baie dankie aan Lauren Lynn Prince van Red Lion Lounge vir die pragtige T-Shirts.

21/07/2022
Eerste wedstryd vir die seisoen. Hawkey BOYS stap weg met 'n gemaklik wen oor die Bulldogs. Bulldogs is eerste aan die k...
21/07/2022

Eerste wedstryd vir die seisoen. Hawkey BOYS stap weg met 'n gemaklik wen oor die Bulldogs.

Bulldogs is eerste aan die kolf en word almal uitgehaal vir 81 lopies met 9.3 overs oor. Hawkey BOYS wen die wedstryd met 8 paaltjies.
Wilton 29
Alvin 43*
Darryl 11*

Address

Hawk Street Parkdene
George
6530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hawkie BOYS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share