11/09/2026
Name van SWD CRICKET U/13 spelers van HPFS Krieket Akademie wat deur is na die volgende rondte van SWD proewe wat plaasvind die naweek (12 & 13 September) in Oudtshoorn.
⭐ Arjan Blignaut (Laerskool Wesbank Oudtshoorn)
⭐ Christopher Chowles (Outeniqua Primary)
⭐ Dandré du Toit (Laerskool Blanco)
⭐ Daniel Harmse (Laerskool Park - Mosselbaai)
⭐ Jean de Villiers (Laerskool Hartenbos)
⭐ Joshua Ferreira (Laerskool Vorentoe Primary School)
⭐ Juvan Delport (Laerskool Park)
⭐ Levi Eksteen (Laerskool Outeniqua)
⭐ Rossouw Ferreira (Tuisonderrig)
⭐ Sam Muller (Laerskool Outeniqua)
⭐ Stephan Nel (Laerskool Wesbank)
⭐ Wihandré Nel (Laerskool Blanco)
⭐ Ziaan Broodryk (Laerskool Wesbank)
Baie sterkte vir die naweek manne. Julle het die harde werk ingesit deur die winter. Gaan wys hulle! 🏏