Genadendal Sport Klub

Genadendal Sport Klub Genadendal Sport Klubs is n rugby Klub wat bestaan uit talle spelers van verskillende areas.

Ons het Local (Genadendal, Voorstekraal , Greyton, Bereaville, Caledon asook omliggende plase tot en met Kaapstad.

Genadendal, kom ons staan saam! Bring jou stem, jou gebed en jou gees. 🙏🔥Vanaand 18:30 | Genadendal Sports FieldEENHEID ...
02/09/2026

Genadendal, kom ons staan saam! Bring jou stem, jou gebed en jou gees. 🙏🔥

Vanaand 18:30 | Genadendal Sports Field

EENHEID IS MAG! 💪🏉

Ons speel hierdie naweek uit teen Bredasdorp Rangers RVK Die bus vertrek stiptelik om 09:30.Bus pryse:  -Spelers: R30  -...
31/08/2026

Ons speel hierdie naweek uit teen Bredasdorp Rangers RVK

Die bus vertrek stiptelik om 09:30.

Bus pryse:
-Spelers: R30
-Toeskouers: R60

Ons nooi almal uit om in groot getalle saam te reis en die manne op die veld te ondersteun.

Genaal Groete🖤❤️

Ons speel hierdie naweek tuis teen Villiersdorp RfcKaartjies sal Saterdag oggend vanaf 11:00 te koop wees by Genadendal ...
21/08/2026

Ons speel hierdie naweek tuis teen Villiersdorp Rfc

Kaartjies sal Saterdag oggend vanaf 11:00 te koop wees by Genadendal Takeaways.

Kaart machine beskikbaar.

Kom ons ondersteun die manne en daag in groot getalle op!

Groete Genaal❤️🖤

Happy Women’s Day! 🌸Celebrating the strength, kindness and incredible impact of every woman. ❤️🖤From Genadendal Sportklu...
09/08/2026

Happy Women’s Day! 🌸

Celebrating the strength, kindness and incredible impact of every woman. ❤️🖤

From Genadendal Sportklub — we honour and appreciate you today and always! ✨

Ons speel hierdie naweek uit teen Sea Hawks RFC Arniston Die bus vertrek stiptelik om 08:30.Bus pryse:  -Spelers: R30  -...
28/07/2026

Ons speel hierdie naweek uit teen Sea Hawks RFC Arniston

Die bus vertrek stiptelik om 08:30.

Bus pryse:
-Spelers: R30
-Toeskouers: R80

Ons nooi almal uit om in groot getalle saam te reis en die manne op die veld te ondersteun.

Genaal Groete🖤❤️

Baie sterkte vir die week wat voorlê, Kaptein!Ons is ongelooflik trots op jou en die voorreg wat jy het om die Bulle Pol...
27/07/2026

Baie sterkte vir die week wat voorlê, Kaptein!

Ons is ongelooflik trots op jou en die voorreg wat jy het om die Bulle Polisiespan by die Polisie-toernooi te verteenwoordig. Jou harde werk en toewyding het hierdie geleentheid moontlik gemaak.

Geniet elke oomblik, speel met trots en gee altyd jou beste. Onthou dat jy nie net jouself nie, maar ook jou familie, vriende, spanmaats en gemeenskap trots maak.

Mag die Here jou beskerm, jou krag gee en jou met wysheid en sukses seën. Ons staan vierkantig agter jou en wens jou 'n veilige, suksesvolle en onvergeetlike toernooi toe.

Sterkte, Kaptein! Gaan wys hulle waarvan jy gemaak is.

❤️🖤

One Club. Three Teams. One Mission.❤️🖤🏉
24/07/2026

One Club. Three Teams. One Mission.❤️🖤🏉

Ons speel hierdie naweek tuis teen Atlantics RFC Kaartjies sal Saterdag oggend vanaf 11:00 te koop wees by Genadendal Ta...
24/07/2026

Ons speel hierdie naweek tuis teen Atlantics RFC

Kaartjies sal Saterdag oggend vanaf 11:00 te koop wees by Genadendal Takeaways.

Kaart machine beskikbaar.

Kom ons ondersteun die manne en daag in groot getalle op!

Groete Genaal❤️🖤

Aksie fotos van n paar wedstryde 5
21/07/2026

Aksie fotos van n paar wedstryde 5

Aksie fotos van n paar wedstryde 4
21/07/2026

Aksie fotos van n paar wedstryde 4

Address

Genadendal
7234

Telephone

+27629286045

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Genadendal Sport Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Genadendal Sport Klub:

Shortcuts

Share