16/01/2023
Hi almal ons ondersteuners en volgelinge hoop almal het hul feestyd geniet 😃young rangers is weer aan die gang en ons nooi een en elk uit Na ons Eerste vergadering Vir die Jaar!! Alle belangstellendes is Welkom Om by te woon vrydagaand Om 7uur by Lydia claasen Se woning...Sien u daar😉🙏