20/10/2026
ππ DANCE DIRECTIONS IS TROTS OP JOU, DAWSY! ππ
Baie geluk aan Dawsy met hierdie ongelooflike akademiese prestasie! ππ
Om deel te wees van Hugenote se Top 20 Akademiese Presteerders vir Graad 10, met βn gemiddeld van 86.57%, is iets waarop jy ongelooflik trots kan wees! πβ€οΈ
By Dance Directions glo ons dat dans soveel meer as net bewegings is. Dit leer ons dissipline, deursettingsvermoΓ«, selfvertroue en om altyd ons beste te gee β op Γ©n van die dansvloer af. πβ¨
Dit maak my hart besonders bly om te sien hoe βn oud-danser van Dance Directions aanhou groei, ontwikkel en presteer. π₯Ήπ
Once a Dance Directions dancer, always part of our family! β€οΈπ
Hou aan droom, glo in jouself en streef na nog groter hoogtes, Dawsy! Die toekoms lΓͺ voor jou! ππ
Baie geluk aan Dawsy en sy trotse ouers! Julle het alle rede om trots te wees! β€οΈπ
Baie Liefde vir julleβ€οΈ
ππ