Franskraal Bowling Club

Franskraal Bowling Club Franskraal Bowling Club

31/05/2026

Franskraal Rolbal/Bowls

30/05/2026

Please start following Franskraal Rolbal/Bowls as replacement of the current page.


Franskraal Bowling Club

Baie geluk julle ysters!
29/05/2026

Baie geluk julle ysters!

๐๐ซ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐‹โ€™๐€๐ ๐ฎ๐ฅ๐ก๐š๐ฌ ๐›๐ฒ ๐๐จ๐ง๐ง๐ข๐ž๐ฏ๐š๐ฅ๐ž ๐ˆ๐ง๐ญ๐ž๐ซ-๐๐จ๐ซ๐ฉ ๐“๐จ๐ž๐ซ๐ง๐จ๐จ๐ข!

Saterdag, 16 Mei 2026, het ses Bolandse dorpe in heerlike winterweer teen mekaar meegeding tydens die jaarlikse Bonnievale Inter-dorp Toernooi.

Ons Lโ€™Agulhas-spanne het pragtig gespeel en โ€™n baie verdienstelike derde plek (uit 6 dorpe) behaal met 53 punte!

๐ƒ๐ข๐ž ๐…๐ข๐ง๐š๐ฅ๐ž ๐”๐ข๐ญ๐ฌ๐ฅ๐š๐ž:
Eerste: Montagu โ€“ 61 punte (wenners van die trofee en R5 500 prysgeld!)
Tweede: Bonnievale โ€“ 60.5 punte
Derde: Lโ€™Agulhas โ€“ 53 punte
Vierde: Kleinmond (50)
Vyfde: Bredasdorp (44.5)
Sesde: Robertson (31)

๐Ž๐ง๐ฌ ๐’๐ฉ๐š๐ง๐ง๐ž ๐จ๐ฉ ๐๐ข๐ž ๐๐š๐ง๐ž:
Span 1: Jacques Prins, John Woodcock, Adrian van Zyl
Span 2: Francina Cumpsty, Pieter Roux, Geoleen Engelbrecht
Span 3: Piet van Wyk, Estelle Madden, Diane Mรถller
Span 4: Fanie du Plessis, Reynier Mรถller, Mike Yiannakis

โ€™n Groot dankie aan die borg, Personal Trust en aan Bonnievale Rolbalklub vir hul fantastiese gasvryheid en die heerlike etes. Dit was ons derde jaar op hierdie gewilde toernooi, en ons sien nou al uit na volgende jaar! ๐ŸŽณโœจ

29/05/2026

Yvonne Ponyecz baie geluk met jou verjaarsdag ๐Ÿ’ฅ๐ŸŒบ๐Ÿฅณ Franskraal Rolbal/Bowls wens jou 'n mooi lewensjaar toe.

Franskraal Rolbal/Bowls
28/05/2026

Franskraal Rolbal/Bowls

27/05/2026

Volg asseblief Franskraal Rolbal/Bowls die huidige blad gaan binnekort gesluit word.

Please follow us on Franskraal Rolbal/Bowls the current page will be closed shortly.

Baie sterkte!
27/05/2026

Baie sterkte!

26/05/2026

Wen โ€˜n mat

Address

Naude Street
Gansbaai
7220

Opening Hours

Tuesday 13:30 - 18:00
Thursday 13:30 - 18:00
Saturday 13:30 - 19:00

Telephone

+27834572040

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Franskraal Bowling Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Franskraal Bowling Club:

Share