Klein Oasis Visvang Oord - Vrystaat

Klein Oasis Visvang Oord - Vrystaat Escape to Klein Oasis, a serene angling destination near Frankfort, Free State. Perfect for fishing, relaxation, and reconnecting with nature. 🌊🎣

Stay in our 4 Waterfront Cabins or 9 Chalets, all self-catering, with 1 double bed & 2 singles.

4 DAE OM NOG IN TE SKRYF - Wie weet dalk wen jy n lekker weg breuk vir die langnaweek wat kom πŸ₯³SKRYF NOU IN
16/09/2026

4 DAE OM NOG IN TE SKRYF -

Wie weet dalk wen jy n lekker weg breuk vir die langnaweek wat kom πŸ₯³

SKRYF NOU IN

🐟🐟*(KOMPETISIE TYD BY KLEIN OASIS!)*🐟🐟

Is **JY** dalk ons gelukkige wenner wat ’n **heerlike langnaweek in SEPTEMBER vir 4 mense** kan wen? 🏑🎣

Een gelukkige wenner kry die kans om saam met **3 geliefdes** ’n onvergeetlike naweek by **Klein Oasis Vakansie Oord** te geniet! 🌿

🎁 **HOE OM IN TE SKRYF:**

✨ Like ons blad op **Facebook & Instagram**

✨ Tag **4 mense** saam met wie jy graag die naweek wil deel!
πŸ‘‰ *Hoe meer mense jy tag, hoe groter is jou kans om te wen!*
✨ **Deel hierdie post** en maak seker jy **tag Klein Oasis** wanneer jy dit deel.

πŸ“… **Die wenner word op 20 September om 18:00 aangekondig!** πŸ₯³πŸŽ‰

Wie weet… dalk is **JY** die gelukkige een wat jou tasse gaan pak vir ’n heerlike langnaweek by **Klein Oasis!** 🏑🐟

πŸ€ **Sterkte aan almal!** πŸ€
**Like β€’ Tag β€’ Deel β€’ Wen!** 🎣🌿

🐟🐟*(KOMPETISIE TYD BY KLEIN OASIS!)*🐟🐟Is **JY** dalk ons gelukkige wenner wat ’n **heerlike langnaweek in SEPTEMBER vir ...
04/09/2026

🐟🐟*(KOMPETISIE TYD BY KLEIN OASIS!)*🐟🐟

Is **JY** dalk ons gelukkige wenner wat ’n **heerlike langnaweek in SEPTEMBER vir 4 mense** kan wen? 🏑🎣

Een gelukkige wenner kry die kans om saam met **3 geliefdes** ’n onvergeetlike naweek by **Klein Oasis Vakansie Oord** te geniet! 🌿

🎁 **HOE OM IN TE SKRYF:**

✨ Like ons blad op **Facebook & Instagram**

✨ Tag **4 mense** saam met wie jy graag die naweek wil deel!
πŸ‘‰ *Hoe meer mense jy tag, hoe groter is jou kans om te wen!*
✨ **Deel hierdie post** en maak seker jy **tag Klein Oasis** wanneer jy dit deel.

πŸ“… **Die wenner word op 20 September om 18:00 aangekondig!** πŸ₯³πŸŽ‰

Wie weet… dalk is **JY** die gelukkige een wat jou tasse gaan pak vir ’n heerlike langnaweek by **Klein Oasis!** 🏑🐟

πŸ€ **Sterkte aan almal!** πŸ€
**Like β€’ Tag β€’ Deel β€’ Wen!** 🎣🌿

25/08/2026

n Klein Oasis, ’n Groot Ontsnapping 🐟🦞

🌿 **Welkom by Klein Oasis Vakansie Oord!** 🌿

Net **10 km buite Frankfort, Vrystaat**, waar rustigheid, natuur en ons pragtige dam op jou wag! 🎣🏑 Die visse is bedrywig, die uitsig is mooi en dit is die perfekte plek om net weg te breek.

🏑 Huisies vanaf **R650 – R795 per nag vir 4 mense**
🚿 Elke huisie het sy **eie badkamer**
🐾 **Klein hondjies is welkom**

Kom rus, ontspan en maak mooi herinneringe by **Klein Oasis** 🀎🌿

0662030822 - AmorΓ©

🐟AUGUSTUS SPECIAL BY KLEIN OASIS 🐟Bespreek 2 aande en kry die 3de aand GRATIS! Hierdie spesiale aanbod geld ook vir die ...
29/07/2026

🐟AUGUSTUS SPECIAL BY KLEIN OASIS 🐟

Bespreek 2 aande en kry die 3de aand GRATIS! Hierdie spesiale aanbod geld ook vir die langnaweek wat volgende naweek voorlΓͺ.

Bring jou familie en vriende en kom geniet 'n welverdiende wegbreek by Klein Oasis. Elke mens het so nou en dan 'n bietjie rus en stilte nodig – al is dit net vir 'n naweek.

Klein Oasis is slegs 10 km buite Frankfort in die Vrystaat en bied gerieflike Cabins en Chalets vir die perfekte plattelandse wegbreek.

Pryse begin vanaf R650 tot R795 per aand.

Vir besprekings of navrae, kontak AmorΓ© op WhatsApp: 066 203 0822.

Ons sien uit daarna om julle te verwelkom!

Vriendelike groete

Klein Oasis

🎣🌿 KLEIN OASIS VAKANSIE OORD 🌿🎣Op soek na 'n rustige wegbreek? Dan is Klein Oasis Vakansie Oord net die plek vir jou! On...
16/07/2026

🎣🌿 KLEIN OASIS VAKANSIE OORD 🌿🎣

Op soek na 'n rustige wegbreek? Dan is Klein Oasis Vakansie Oord net die plek vir jou! Ons is slegs 10 km buite Frankfort in die Vrystaat geleΓ«.

Klein Oasis is 'n visvang-oord waar jy kan ontspan, visvang en die natuur ten volle geniet.

Ons bied:

* Gerieflike huisies teen verskillende pryse.
* Huisies met 'n pragtige uitsig langs die dam.
* 'n Groot privaat dam wat perfek is vir visvang Γ©n swem.
* 'n Veilige en kindervriendelike omgewing.
* Ons is troeteldiervriendelik – bring gerus jou harige maatjie saam!

*Let wel:* Ons bied tans nie kampeergeriewe aan nie.

πŸ“… Bespreek nou jou Augustus-wegbreek en kom skep kosbare herinneringe saam met familie en vriende.

Vir besprekings of meer inligting, stuur gerus vir ons 'n boodskap op 066 203 0822

Ons sien uit daarna om julle by Klein Oasis Vakansie Oord te verwelkom!

02/06/2026

Junie & Julie is hier

Wat beteken dis nie regtig so koud soos hulle sΓ© dit is nie , Ε„ lekker warem trui en jou vis stok is alles sommer warm.

Maak jou bespreeking vir Junie & Julie by AmorΓ©

Waar is dit lekker ?

31/05/2026

ONS HET 'N GELUKKIGE WENNER! πŸŽ‰

Baie geluk aan Ansie Smith wat ons gelukkige wenner is! πŸ†βœ¨
πŸ“ž Ansie, kontak my asseblief op WhatsApp by 066 203 0822 om jou prys te reΓ«l.

🐟 Baie dankie aan elkeen wat ingeskryf en deelgeneem het.

Julle ondersteuning word opreg waardeer. Hou ons blad dop vir nog opwindende kompetisies en verrassings!

27/05/2026

Laaste paar dae wat julle kan Inskryf 😍

Neem deel op die korrekte post en nie op die post nie

Wenner word die Sondag aangekondig

🐟🐟🐟🐟✌🏼🐟🐟🐟🐟

20/05/2026

‼️‼️‼️ G I V E A W A Y ‼️‼️‼️

Dankie vir 25 000 Volgers op Facebook
Julle ondersteuning beteken vir ons so baie.

1 gelukkige wenner kan weg loop met Γ± gratis naweek vir 4 mense

Al wat jy doen om te kan wen!!

- Like ons Page
-Volg ons Facebook / Instagram
- like die video
- Tag 5 mense
- Share die post

Wenner kondig ons af die 31 Mei 2026

Wie weet dalk is jy die gelukkige wenner

Gelukkige Moedersdag  🀍
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag 🀍

Address

Klein Oasis Vakansie Oord
Frankfort

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Oasis Visvang Oord - Vrystaat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klein Oasis Visvang Oord - Vrystaat:

Shortcuts

Share