Tru-Fit

Tru-Fit Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tru-Fit, Gym/Physical Fitness Center, Frankfort.

Ons geniet die speel-gymmers net so baie soos die ernstige gymmers! Jul kleur ons lewens in!🌺
26/09/2024

Ons geniet die speel-gymmers net so baie soos die ernstige gymmers! Jul kleur ons lewens in!🌺

25/01/2024

Strong mind, strong body...
The heat won't stop us!

Veels geluk met jou verjaarsdag, Rina!🥳🥳🥳Jou entoesiasme en ywer vir sport is aansteeklik. Saam sal ons oorlog toe gaan💪...
30/10/2023

Veels geluk met jou verjaarsdag, Rina!🥳🥳🥳
Jou entoesiasme en ywer vir sport is aansteeklik. Saam sal ons oorlog toe gaan💪...(al weet nie een van ons eens hoe om 'n sjampanjebottel oop te maak nie)!

Jesaja 40:31 🙏

29/09/2023

It's getting hot...

Rekke-kardio-1 minuut-sessie!

'n Genotvolle en uitdagende rekke-en-kardio-1 minuut-sessie...Het selfs 2 Dokterkies op bystand gehad😃👼
29/09/2023

'n Genotvolle en uitdagende rekke-en-kardio-1 minuut-sessie...

Het selfs 2 Dokterkies op bystand gehad😃👼

Tru-Fit is vandag 3 jaar oop!🥳Dankie vir elkeen wat saam groei en help bou aan die onvergeetlike oomblikke! Dis 'n groot...
07/09/2023

Tru-Fit is vandag 3 jaar oop!🥳

Dankie vir elkeen wat saam groei en help bou aan die onvergeetlike oomblikke! Dis 'n groot vreude!

Dis heerlike Lente...
24/08/2023

Dis heerlike Lente...

02/08/2023

Dis die lekker lag saam jul wat die koue Wintersdae die moeite werd maak!

Address

Frankfort
9830

Telephone

+27711033561

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tru-Fit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share