Tommie Muller Knives

Tommie Muller Knives Hand Made Knives

Blood, sweat and no tears.🥸Die naweek se werk.
23/06/2025

Blood, sweat and no tears.🥸

Die naweek se werk.

For Sale/Te Koop:My nuwe ontwerp, die “Braford”Die perfekte EDC.Specs :3.2mm N690, satin finish.O/All length: 17.5cmHand...
08/06/2025

For Sale/Te Koop:

My nuwe ontwerp, die “Braford”
Die perfekte EDC.

Specs :

3.2mm N690, satin finish.
O/All length: 17.5cm
Handle: 9cm
Handvatsel, 3mm G10 met 1.6mm groen liner
Kydex skede met soft belt loop.

R1500, Pudo ingesluit.

SOLD!!!Tuli te koop.R1650, Pudo uitgesluit.Specs:3.2mm N690Brass bolsterBruin Micarta scales Blou G10 en brass linersKom...
14/01/2025

SOLD!!!

Tuli te koop.

R1650, Pudo uitgesluit.

Specs:
3.2mm N690
Brass bolster
Bruin Micarta scales
Blou G10 en brass liners
Kom saam met kydex skede

O/all lengte: 16cm
Lem: 7cm

💥Te koop💥💥For Sale:💥R1500, courier uitgesluitDie bekende Wolhuter Baie praktise mes vir jag, slag, braai, biltong.Specs:...
09/08/2024

💥Te koop💥
💥For Sale:💥

R1500, courier uitgesluit

Die bekende Wolhuter
Baie praktise mes vir jag, slag, braai, biltong.

Specs:
3mm 1070 Carbon staal
6mm Hunter oranje G10 met Swart liners.
Lem is met gun blue behandel.

Logo graveer deur Vincent Koetsier.

So paar van my projekte waarmee ek die laatste paar weke besig was.Wil net dankie sê aan Etched Customs vir die laser gr...
10/06/2024

So paar van my projekte waarmee ek die laatste paar weke besig was.

Wil net dankie sê aan Etched Customs vir die laser graveerwerk.

💥Te Koop💥🔥For Sale🔥R2950, excl. shippingDie mes is jou ideale bosmes, gebou soos ń “tank”.😂Ek wil die mes bietjie meer p...
13/05/2024

💥Te Koop💥
🔥For Sale🔥

R2950, excl. shipping

Die mes is jou ideale bosmes, gebou soos ń “tank”.😂
Ek wil die mes bietjie meer persoonlik maak vir die nuwe eienaar.
Jy kies jou kleur van skede en ek kan jou naam met laser op graveer.

Specs:
6mm 5160 Carbon Steel met Gunblue finish.
Handle: Layered Swart en groen G10 met rooi liner.
Sal met kydex skede en beltclips voorsien word van klient se keuse.
Overall All length: 290mm
Blade: 160mm

Amper daar.Skede to follow.😎
01/05/2024

Amper daar.
Skede to follow.😎

Altyd lekker om sulke terugvoer te kry.
30/04/2024

Altyd lekker om sulke terugvoer te kry.

So ietsie waarmee ek besig is.
30/04/2024

So ietsie waarmee ek besig is.

GunblueJay or nay.😂
27/04/2024

Gunblue

Jay or nay.😂

Work in Progress.Dit is vir klient, maar Ek like die een.😂Lekker kombuis mes.Die bekende Wolhunter.My weergawe.3mm 1070 ...
26/04/2024

Work in Progress.

Dit is vir klient, maar Ek like die een.😂
Lekker kombuis mes.

Die bekende Wolhunter.
My weergawe.

3mm 1070 Carbon staal
6mm Hunter Orange G10 scales met 0.8 mm Swart liner.

Skede sal volg.

Address

Wolder Street
Fochville
2515

Telephone

+27837113413

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tommie Muller Knives posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tommie Muller Knives:

Share