27/05/2022
Onthou die Varkdag - 10 Julie 2022.
Kom geniet die dag.
Dan voorspoed aan die dames die naweek 28 Mei 2022 met die driespel te Potchdorp. Ons is trots op julle. Dolla, Devin de Klerk.
Aangeheg is ook die fotos van die dames enkels 2022 - Dolla Goud en Wena Labuschagne Silver en van die Mans 2022 Carl de Klerk Goud en Francios v.d. Merwe Silver. Geluk en hou ons naam hoog by die Kampioen van Kampioen wedstryd op 25, 26 Junie.