04/08/2026
Witbank Golf Bowling Club reaches out to South-African Infantry Association. (SAIV)
“A record profit for a bowls fundraiser” Chris Sonnekus, convener of the 2026 annual bowls tournament, held at Witbank Golf Bowls Club by the Hoȅveld branch of the SAIV, declared at the end of an awesome day of comrade, fun and tough bowling competition.
Op ‘n yskoue wintersoggend, Saterdag 1 Augustus, arriveer 14 rolbalspanne by Golf rolbalklub om mee te ding vir die gesogte trofee asook die eerste prys van R4000 vir die wenners van hierdie jaarlikse kompetisie gereȅl deur die Infanterievereeniging ten bate van fondsinsameling vir die vereniging se behoeftes. Met trots oorhandig die President van WGBC die speelbaan oor aan die organiseerdes wie hul dankbaarheid betoon met ‘n heildronk van ‘n kelkie portwyn vir elke speler.
Players competed fiercely, fighting the extremely fast green, over two games of 12 ends each. The day turned pleasant, clocking 22 degrees before lunch. Sam Curtiss and her friendly helpers, Linah, Sarah, Marthie, Ralie, Macy and Constance entertained the hungry competitors with a delicious lunch. The greens were returned to the President with great thankfulness and appreciation from the organisers.
William Le Roux en Gavin het die kragopwekker met brandstof gevul terwyl die gaste heerlik gesmul het aan die uitstekende middagete. Daarna het Gavin, James, Si Botha, Sam en Ralie bont gestaan agter die kroegtoonbank om die deelnemers se dors te les. In die agtergrond het Gerhard O’ Connell met sy uitsonderlike program die wenners en volgorde van spanne se prestasies op sy PC uitgewerk.
Die trekking van die kruiwa , gelaai met die beste drinkgoed, het gevolg en makker Kobus Kombrink het die wenlys gehad. Kobus het die kruiwa laat opveil en van die opbrengs nog ‘n verdere R1500 aan die SAIV geskenk.
The spider was won by Gavin Shoobert. Teams 3 to 14 were awarded prizes consisting of a special bottle of wine for each player, whilst the Cheetahs were awarded the second prize of R2000. The Gladiators were victorious and awarded the coveted trophy and R4000 cash. Congratulations to golf members Simon (Sakkie), Francis, Piet and Eunice. The day was ended with contagious fun during the bingo event arranged by Sam and narrated by Santie and Wollie.
Great thanks were extended to the President, committee and members of Witbank Golf bowling Club for their awesome hospitality, professional hosting of the tournament and the “one stop” handling of the cash.
Met trots noem ons ook die Hoȅveldtak se lede wie met “doen en daad” die dag ondersteun- en deelgeneem het. Dankie Emil & Dinah van der Merwe, Corrie Lennox, Ernie & Marthie Veldthuizen, Jan & Drika Hattingh, Kobus Combrink, James Moulder, Wollie & Elda Badenhorst, Anton van Rooyen, Piet Nel, Louis Smith en Chris Sonnekus. Julle het almal jul kant gebring vir Hoȅveld.
End