SA Jagters-Hunters Sebra

SA Jagters-Hunters Sebra SA Jagters en Wildbewaringsvereninging - Sebratak, Witbank. | SA Hunters and Game Concervation Association - Sebra Branch, Witbank.

25/10/2025

Join us for our grand opening on 1 November 2025.

25/10/2025

Come join SA Hunters on 1 November 2025 for the grand opening of our Shop. Bigger and Better!

SA Jagters Sebra Streek Skiet 26 April MDS20m Handwapen 25m en 50m PresisieJuniorsVir Lede wat belangstel en wat skiet g...
10/04/2025

SA Jagters Sebra Streek Skiet
26 April

MDS
20m Handwapen
25m en 50m Presisie
Juniors

Vir Lede wat belangstel en wat skiet gaan bywoon , sluit aan by on WhatsApp groep vir inligting

https://chat.whatsapp.com/F7b8OIAEKvXDGWg46or0cl

SA Jagters Sebra Tak het op 22 Maart Lapua Uitdaag Skiet aangebiedDit was 'n baie lekker dag geweesBaie dankie aan elke ...
23/03/2025

SA Jagters Sebra Tak het op 22 Maart Lapua Uitdaag Skiet aangebied

Dit was 'n baie lekker dag gewees

Baie dankie aan elke skut wat saam ons die dag geniet het.

Baie dankie aan die Sebra span vir julle harde werk , sonder julle sou die dag nie moontlik gewees het nie

Sebra Span :

A Diederiks
L Diederiks
J Louw
D Louw
J Heyns
A Prinsloo
J van den Berg
C van den Berg
A Roesch
S Sheepers
F Van Der Tas
P Potgieter
J Fourie
H du Toit
R Behrens
A Kroep
G Helberg
H Helberg
S Haasbroek
D Snyman

Baie geluk aan al die wenners van die dag

04/03/2025
06/11/2024

Address

EMalahleni
1034

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Jagters-Hunters Sebra posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SA Jagters-Hunters Sebra:

Share