Mogol 8 Ball Pool Club

Mogol 8 Ball Pool Club Mogol 8 Ball Pool Club is gestig om vir die publiek en die huidige pool spelers n goeie profesionele club aan te bied. Om binne huis kompetiesies te reel.
3.

Mogol 8 Ball Pool Club is gestig om vir die publiek en die huidige pool spelers n goeie profesionele club met die regte Tafels, Reels & Regulasies aan te bied. Ons visie & missie is die volgende: 1.Om 8 Ball Pool in die Limpopo streek te bevorder.
2. Buite Clubs te nooi vir Kompetiesies.
4. Om spelers op n jaarlikse basis SA's toe te stuur.
5. Om Spelers te help met opleiding sodat hulle kan berei

k wat hulle doelwitte vir hulle spel is. Ons disipliene is slegs 8 Ball. Ons regestreer elke persoon wat aan die Club behoort by die South African World Federation Of Pool as n 8 Ball speler van die Limpopo Streek. Ons is ook die Komitee van die Limpopo Streek. Enige iemand is welkom om aan te sluit. Ons het ons eie private bar en braai area waar jy n sosiale geleentheid kan kom geniet. Vir ening meer inligting skakel gerus vir Arrie: 084 902 7169 of
Darius: 072 086 6510 of stuur n e-pos na [email protected]

Address

Mogol Club Lephalale
Ellisras
0555

Opening Hours

Monday 17:00 - 23:00
Tuesday 17:00 - 23:00
Wednesday 17:00 - 23:00
Thursday 17:00 - 23:00
Friday 17:00 - 23:00
Saturday 09:00 - 12:00
Sunday 10:00 - 17:00

Telephone

084 902 7169

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mogol 8 Ball Pool Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mogol 8 Ball Pool Club:

Share