Burning Heels

Burning Heels Burning heels is a Line Dance Studio focussing both on social and competitive line dancing for all a

Baie geluk aan al ons dansers! Soos altyd het julle ons naam hoog gehou by SA's.
12/10/2022

Baie geluk aan al ons dansers! Soos altyd het julle ons naam hoog gehou by SA's.

Wat 'n ongelooflike naweek vir Burning Heels! Baie dankie aan elkeen wat dit moontlik gemaak het en in besonder Tiaan vi...
14/08/2022

Wat 'n ongelooflike naweek vir Burning Heels!
Baie dankie aan elkeen wat dit moontlik gemaak het en in besonder Tiaan vir jou menswees en ongelooflike bydra tot ons bevordering!

Klomp ongelooflike dames hierdie, julle is werklik spesiaal!

Op 28 Mei was dit ons jaarlikse Country dag by Die Windpomp en soos altyd was dit groot pret en 'n nog groter sukses! Di...
10/06/2022

Op 28 Mei was dit ons jaarlikse Country dag by Die Windpomp en soos altyd was dit groot pret en 'n nog groter sukses! Dit was 'n hele dag prop vol vermaak, pret en hope plesier!

Ons sê met groot dankbaarheid in ons harte dankie vir die volgende borge:
Em Instandhouding
Boshoff Afribeef
Anze's Nails
Leo Fietse en Sport
Domitor Printers and Signs
AM Tekens/Signs
Middas
Nickie, Brent, Amanda & jou span vir al julle harde werk en borge!
En natuurlik elke danser wat bygedra het!

Volgende jaar maak ons weer so!

05/06/2022
31/05/2022
Moenie dat die winter jou afskrik nie, daar sal lekker warm koffie wees by die Country Dag!
26/05/2022

Moenie dat die winter jou afskrik nie, daar sal lekker warm koffie wees by die Country Dag!

Stof af jou bootse en trek jou mooiste cowboy outfit aan!Burning Heels bied hul jaarlikse Country Dag aan by die Windpom...
24/05/2022

Stof af jou bootse en trek jou mooiste cowboy outfit aan!

Burning Heels bied hul jaarlikse Country Dag aan by die Windpomp!
Saterdag, 28 Mei vanaf 13:00.

Daar sal stalletjies & vermaak wees deur die dag met 'n dans en ete vanaf 18:00.

Pryse te wen vir:
Best dressed
Best dancer
Best couple
Longest Mechanical Bull Ride

Kaartjies by die hek te koop:
Volwassenes R50
Laerskool R20
Voorskool verniet

Ete kaartjies moet vooruit bespreek word by Corlé 082 450 4845 teen R150 pp.

Address

Rietspruit Street
Ellisras
0555

Opening Hours

Monday 16:30 - 19:30
Thursday 16:30 - 19:30

Telephone

+27824504845

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Burning Heels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Burning Heels:

Share

Category