Eendekuil Flying Eagles RVK

Eendekuil Flying Eagles RVK We Move As One!
πŸŸ‘πŸ¦…πŸ”΅

Geseende dag aan Elkeen... Hou Goeie moed...En Behou die liefde.
25/08/2026

Geseende dag aan Elkeen... Hou Goeie moed...
En Behou die liefde.

Aan ons geliefde Appie mag jou siel in Vrede rus. Groot ondersteuner van Flying Eagles. Mag God met jou Familie wees in ...
23/08/2026

Aan ons geliefde Appie mag jou siel in Vrede rus.
Groot ondersteuner van Flying Eagles. Mag God met jou Familie wees in hierdie tyd. Ons Innige meegevoel.
Maak nie saak hoe ver die span reis nie. Jy was altyd saam. Fly High πŸ¦…our Eagle brother. God seen u.

Antie Bettie Afrikaner mag u siel in Vrede rus.Aan die Kinders en Klein kinders van Antie Bettie, haar Broers en susters...
23/08/2026

Antie Bettie Afrikaner mag u siel in Vrede rus.
Aan die Kinders en Klein kinders van Antie Bettie, haar Broers en susters, weet ons as Rugby klub dink aan julle en ons bid vir vertroosting
God seen u.

Baie dankie aan elke speler, toeskouer  vir gister se ondersteuning. Ons as Rugby klub waardeur julle.Geseende Sondag.
23/08/2026

Baie dankie aan elke speler, toeskouer vir gister se ondersteuning. Ons as Rugby klub waardeur julle.
Geseende Sondag.

Come on let's MoveπŸ¦… After some tough games.. Let's focus on the next one... The boys owe us big timeπŸ¦…βŒšβŒšβŒš,
23/07/2026

Come on let's MoveπŸ¦…
After some tough games.. Let's focus on the next one... The boys owe us big timeπŸ¦…βŒšβŒšβŒš,

In memory of our beloved Aunt Hanni Topp, we acknowledge the void left by your passing, including your devoted support f...
12/07/2026

In memory of our beloved Aunt Hanni Topp, we acknowledge the void left by your passing, including your devoted support for our rugby club.

Baie geluk aan ons 3 spelers wat aan gewys was as spelers van die WedstrydOns bly trots op julle.We Move as One.πŸ¦…πŸ¦…πŸ¦…πŸ¦…πŸ¦…πŸ¦…πŸ¦…πŸ˜‡...
11/07/2026

Baie geluk aan ons 3 spelers wat aan gewys was as spelers van die Wedstryd
Ons bly trots op julle.
We Move as One.
πŸ¦…πŸ¦…πŸ¦…πŸ¦…πŸ¦…πŸ¦…πŸ¦…πŸ˜‡πŸ˜‡πŸ˜‡πŸ˜‡πŸ˜‡πŸ˜‡

We Move.... πŸ¦…πŸ¦…πŸ¦…
07/07/2026

We Move.... πŸ¦…πŸ¦…πŸ¦…

Alle toeskouers en spelers neem kennis asb
07/07/2026

Alle toeskouers en spelers neem kennis asb

Address

Eendekuil
7335

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eendekuil Flying Eagles RVK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category