07/09/2026
βn Groot dankie aan almal wat gedurende die by ons kom kuier het, aan ons kompetisie deelgeneem het en die tyd geneem het om met ons te gesels, deur die sterk winde en al.
Dit was wonderlik om deel te wees van so βn besondere geleentheid en om soveel nuwe mense te ontmoet.
Ons WENNER van die Swartland Skou-hamper is π₯³π
Baie geluk! Ons hoop jy geniet dit. ππ