09/09/2026
Waarvoor is jy bekend by die klub?
Daar val my perd.
Wie in die span chirp die meeste en hoekom?
Chippie, weet nie wat sy issues is nie.
Wie in die span vertrou jy die meeste en wie die minste? π
Vertrou die meeste vir Ulla.
Die minste vertrou ek myself.
Wat is die grootste leuen/verskoning wat jy al gebruik het om uit βn Woensdagaand-oefening te kom?
Nog nooit gelieg oor hoekom ek nie daar kan wees nie. As jy kan lieg, kan jy steel.
Wie is die grootste red flag in die span? π©
Fourie
Old Boys rugby in een sin?
Brotherhood, moerse lekker gees.
Wie is die eerste ou wat jy sal bel as jy iemand nodig het om βn lyk weg te steek?
Ulla