Hoërskool Durbanville Netbal

Hoërskool Durbanville Netbal Hierdie is die Hoërskool Durbanville se amptelike Netbal Facebook blad.

2027 loading…Baie Welkom❤️💛💙Dit was lekker om vanmiddag ‘n groot groep van ons nuwe 2027 Durbies te ontmoet🤩 Sommer gou ...
18/09/2026

2027 loading…Baie Welkom❤️💛💙

Dit was lekker om vanmiddag ‘n groot groep van ons nuwe 2027 Durbies te ontmoet🤩
Sommer gou het die dogters nuwe name geleer en ons sien met opwinding uit om die nuwe vriendskappe te sien ontluik🌸

Baie dankie aan coach Minette & coach Grant vir julle tyd en kundigheid wat julle met die dogters gedeel het🌟

🇹🇩

DoefDoefDurbies❤️💛💙

Sterkte aan ons 0/15-Fast 5 span!Ons hou duime vas!!!Geniet elke oomblik⚡️⚡️⚡️ 🇹🇩     🏐DoefDoefDurbies❤️💛💙
11/09/2026

Sterkte aan ons 0/15-Fast 5 span!
Ons hou duime vas!!!
Geniet elke oomblik⚡️⚡️⚡️

🇹🇩 🏐

DoefDoefDurbies❤️💛💙

Kom speel saam🏐🤩 🇹🇩     🔥DoefDoefDurbies❤️💛💙
10/09/2026

Kom speel saam🏐🤩

🇹🇩 🔥

DoefDoefDurbies❤️💛💙

🏐Fast5 -Marius Schoeman toernooi💥Baie Geluk aan ons 0/15-span met julle 4de posisie🙌Ons is trots op julle🫶 🇹🇩     💥DoefD...
05/09/2026

🏐Fast5 -Marius Schoeman toernooi💥

Baie Geluk aan ons 0/15-span met julle 4de posisie🙌
Ons is trots op julle🫶

🇹🇩 💥

DoefDoefDurbies❤️💛💙

🏐Fast5 Marius Schoeman ToernooiBaie Geluk aan ons 0/17 Fast 5 span met julle 3’de posisie🥉Ons is trots op julle!🫶🙌 🇹🇩   ...
05/09/2026

🏐Fast5 Marius Schoeman Toernooi

Baie Geluk aan ons 0/17 Fast 5 span met julle 3’de posisie🥉
Ons is trots op julle!🫶🙌

🇹🇩 🥉

DoefDoefDurbies❤️💛💙

🏐Fast 5 Marius Schoeman Toernooi💥Ons 0/14’s & 0/17’s neem die naweek deel aan die Fast 5 Marius Schoeman toernooi in Paa...
05/09/2026

🏐Fast 5 Marius Schoeman Toernooi💥

Ons 0/14’s & 0/17’s neem die naweek deel aan die Fast 5 Marius Schoeman toernooi in Paarl💫

Geniet elke oomblik julle!! Mag die 3-pointers almal val🙌

🇹🇩 🏐

DoefDoefDurbies❤️💛💙

Cosassa Games 🇿🇦🏐Baie Geluk aan Coach Grant & die 0/17 SA span met hulle Silwer medalje by die Cosassa Games🥈🩶🇿🇦Ons is t...
04/09/2026

Cosassa Games 🇿🇦🏐
Baie Geluk aan Coach Grant & die
0/17 SA span met hulle Silwer medalje by die Cosassa Games🥈🩶🇿🇦

Ons is trots op julle!

🇹🇩

DoefDoefDurbies❤️💛💙

Cossasa Games 2026Baie Sterkte Coach Grant🙌Coach Grant is tans in Zimbabwe as afrigter van die 0/17 SA-SkolespanOns is t...
01/09/2026

Cossasa Games 2026
Baie Sterkte Coach Grant🙌
Coach Grant is tans in Zimbabwe as afrigter van die 0/17 SA-Skolespan
Ons is trots op jou Grant🏐
Dankie dat jy DurbiesNetbal verteenwoordig op hoogste vlak🇿🇦

🇹🇩 !

DoefDoefDurbies❤️💛💙

Baie Sterkte aan coach Grant🇿🇦🏐 Coach Grant is die 0/17 SA skolespan afrigter by die Cossasa Games in Zimbabwe.Ons is tr...
01/09/2026

Baie Sterkte aan coach Grant🇿🇦🏐
Coach Grant is die 0/17 SA skolespan afrigter by die Cossasa Games in Zimbabwe.
Ons is trots op jou!

Geniet elke oomblik

❤️💛💙

Sterkte Durbies🫶Ons d**k aan julle & Ons glo in julle🔥Fil 4:13 ~ ‘Ek is tot alles in staat deur Hom wat my die krag gee’...
25/08/2026

Sterkte Durbies🫶
Ons d**k aan julle & Ons glo in julle🔥

Fil 4:13 ~ ‘Ek is tot alles in staat deur Hom wat my die krag gee’
❤️💛💙

Address

Durbanville

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27832318146

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Durbanville Netbal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hoërskool Durbanville Netbal:

Shortcuts

Share