Kingsley & Bloedrivier Sosiale Jukskei Groep

Kingsley & Bloedrivier Sosiale Jukskei Groep Sosiale jukskei groep te Kingsley. Want ons wil net lekker speel.

Belangrike kennisgewing. Kingsley & Bloedrivier Toernooi 2026  Kingsley & Bloedrivier Sosiale Jukskei Groep Bloedrivier-...
29/01/2026

Belangrike kennisgewing. Kingsley & Bloedrivier Toernooi 2026 Kingsley & Bloedrivier Sosiale Jukskei Groep Bloedrivier-erfenisterrein Voorslag Jukskei Klub - Umzinyathi

18/11/2025
Baie geluk Henko. Ons is trots op jou!
12/11/2025

Baie geluk Henko. Ons is trots op jou!

Ons wil vanmore baie geluk sê aan Henko Hansen met sy aanstelling as skeidsregter vir die SA Junior Kampioenskappe wat in Kroonstad plaasvind vanaf 5 - 12 Desember 2025. Ons as klub, is baie trots op jou.

Baie geluk julle. trots op julle.
10/11/2025

Baie geluk julle. trots op julle.

10/11/2025

🌟 Wesrand Jukskei 🌟

Beste gemeenskap,

Ons jong spelers het weer die ongelooflike voorreg gekry om Wesrand te verteenwoordig tydens die komende JSA SA Junior Kampioenskappe!

Ons is opsoek na enige besighede of individue wat bereid sal wees om een of meer spelers te borg om hierdie groot droom moontlik te maak.

Elke bydrae – groot of klein – help om die koste van deelname, vervoer en klere te dek.
As jy graag ’n verskil wil maak of meer wil weet oor hoe jy kan help, stuur gerus vir ons ’n boodskap of laat weet in die kommentaar.

Skakel gerus vir Lizel Wilken by 0829287333
Dawid de Lange 0823098616
Charlotte Human 0796797570

Address

1
Dundee
3002

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27833818459

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kingsley & Bloedrivier Sosiale Jukskei Groep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kingsley & Bloedrivier Sosiale Jukskei Groep:

Share