El Toro & Die Gravelotte Brandwag

El Toro & Die Gravelotte Brandwag El Toro the 1974 Chevy El Camino 350 5.7lt motor / Auto Box. Build Up to the Wegsleep Bull Run 2021.

13/10/2021
Oom Frans en Jean is uiteindelik veilig terug op Mazunga, Gravelotte… dit was ’n lang Bull Run! Well done manne…
13/10/2021

Oom Frans en Jean is uiteindelik veilig terug op Mazunga, Gravelotte… dit was ’n lang Bull Run! Well done manne…

El Toro’s Birth in the 1980’s, from the left…Hannes Meintjes, Hannes (Boet) Vorster & Frans Meintjes (Jean Meintjes’ Fat...
13/10/2021

El Toro’s Birth in the 1980’s, from the left…
Hannes Meintjes, Hannes (Boet) Vorster & Frans Meintjes (Jean Meintjes’ Father)

Dankie Drikus Steenkamp van Jakes Tyres vir jou persoonlike dien om El Toro weer op die pad te kry! 4 Splinternuwe tekke...
12/10/2021

Dankie Drikus Steenkamp van Jakes Tyres vir jou persoonlike dien om El Toro weer op die pad te kry! 4 Splinternuwe tekke!! Gravelotte hier kom ons!!

11/10/2021

Done and DUSTED!!!

Mnr Rooibaard homself, baie dankie Jaques, legend! Laeveld boys ook oppad
04/10/2021

Mnr Rooibaard homself, baie dankie Jaques, legend! Laeveld boys ook oppad

And we’re off!! Dankie Assegaai vir die mooi sponsor, Pretoria hier kom ons…
04/10/2021

And we’re off!! Dankie Assegaai vir die mooi sponsor, Pretoria hier kom ons…

So begin die pakwerk, more is D-Day!! Gravelotte to Pretoria… gaan jy van Wyksvlei toe?? Kyk vir ons Rooibaard padblokad...
03/10/2021

So begin die pakwerk, more is D-Day!! Gravelotte to Pretoria… gaan jy van Wyksvlei toe?? Kyk vir ons Rooibaard padblokades langs die pad 🚨🚒💨

El toro is ready, dankie Oom Frans Meintjes & Hanno vir die Fasiliteite by Gravelotte Engineering. Dankie aan ons Sponso...
27/09/2021

El toro is ready, dankie Oom Frans Meintjes & Hanno vir die Fasiliteite by Gravelotte Engineering. Dankie aan ons Sponsors, Rooibaard, Klipdrift, Shiptech, Jean Meintjes Metal Sculptures en Platsak.

24/09/2021

Dinge begin na n kant to staan!!

Let’s Cook!
22/09/2021

Let’s Cook!

Braai en wen met Rooibaard!

Spog met jou mooiste kole, braaibroodjie, boerewors of bykosse en wen! Lekker braai-pryse om weg te gee!

Share jou braai-foto, like die post en page en tag ‘n braai vriend of 2.

Wenners word op Braai Dag aangekondig! Prys ter waarde van R2000.

Address

Loch Roper Street
Douglas
8730

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when El Toro & Die Gravelotte Brandwag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to El Toro & Die Gravelotte Brandwag:

Share