Despatch Rolbalklub

Despatch Rolbalklub Sport vir oud en jonk.

Besigheidsliga 2022. Veels geluk aan al die wenners. Dankie aan Toyota Uitenhage vir borgskap.
21/04/2022

Besigheidsliga 2022. Veels geluk aan al die wenners. Dankie aan Toyota Uitenhage vir borgskap.

Veels geluk aan Dwayne Botha wat OP junior mans kampioenskap gewen het en Chanre Botha wat n brons medalje in die vroue ...
27/03/2022

Veels geluk aan Dwayne Botha wat OP junior mans kampioenskap gewen het en Chanre Botha wat n brons medalje in die vroue kampioenskap verower het. Despatch rolbalklub is trots op julle. 🏆

12/12/2021

Dankie aan ons borg Imperium Blouster in Botha straat, Despatch. Gaan sien hulle vir versekering en finansiele advies.

Prysuitdeling 2021. Veels Geluk julle. ons klub is bevoorreg om soveel talent te he.
29/11/2021

Prysuitdeling 2021. Veels Geluk julle. ons klub is bevoorreg om soveel talent te he.

Veels geluk met Despatch spanne wat aan Novice toernooi in Jeffreysbaai deelgeneem het. Jacques Ferreira, Chanre Botha e...
22/11/2021

Veels geluk met Despatch spanne wat aan Novice toernooi in Jeffreysbaai deelgeneem het. Jacques Ferreira, Chanre Botha en JP Ferreira het die toernooi gewen. Ons is trots op julle.

31/12/2014

Baie voorspoedige 2015 word aan alle klublede en vriende toegewens. Mag nuwe jaar net die beste inhou. Baie geluk met alle prestasies behaal in 2014. Bou daarop vir 2015!!!!!!

09/12/2014

Baie geluk aan Ons klub se President Duane Nel met sy verjaarsdag. Mag nuwe lewensjaar net die beste inhou. Dankie vir jou leierskap.

Prysuitdeling 2014 Baie geluk aan elkeen. Trots op julle.
29/11/2014

Prysuitdeling 2014 Baie geluk aan elkeen. Trots op julle.

Wenners van Kirkwood toernooi. Wel gedaan. Trots op julle.
15/10/2014

Wenners van Kirkwood toernooi. Wel gedaan. Trots op julle.

13/10/2014

Baie geluk aan Dries Prinsloo, Ewald Momberg, Chris Van Der Westhuizen en Maureen Momberg wat Kirkwood toernooi gewen het. Baie geluk ons is trots op julle. Herman Steyn en sy span het vierde plek behaal. Baie geluk. Wat n wonderlike naweek vir Despatch rolbalklub. Trots op almal.

Address

Tulbach Street
Despatch
6220

Telephone

+27419334008

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Despatch Rolbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category