Batorebe Safari’s

Batorebe Safari’s Vir n heerlike voëljag saam vriende, familie of jou gesin is Batorebe Safari’s net die plek vir jou. Vir meer inligting kan julle vir Basie kontak 0832326325

23/08/2026

Nog points

23/08/2026

Paar mooi "points", mooi so honde

n Naweek wat weer uitgestaan het,baie sukses,Manne lekker geskiet.Brno en CZ die honde was uitstekend, lief julle twee h...
15/08/2026

n Naweek wat weer uitgestaan het,baie sukses,Manne lekker geskiet.Brno en CZ die honde was uitstekend, lief julle twee honde

Twee dae van lekker Jag, Duitse kliente het dit baie geniet. Sien julle weer vgl. jaar.
04/08/2026

Twee dae van lekker Jag, Duitse kliente het dit baie geniet. Sien julle weer vgl. jaar.

Weer baie sukses "Batorebe"
03/08/2026

Weer baie sukses "Batorebe"

Naweek wat weer uitgestaan het"Couples weekend" lekker gejag en die aande in die "boma" om die vuur, lekker gejag.Sien u...
27/07/2026

Naweek wat weer uitgestaan het
"Couples weekend" lekker gejag en die aande in die "boma" om die vuur, lekker gejag.
Sien uit na vgl. jaar.

Twee dames van Denemarke, hulle kan skiet. Ek was baie beindruk nogal n "dubbel" van elkeen. Sien julle vgl. jaar.
19/07/2026

Twee dames van Denemarke, hulle kan skiet. Ek was baie beindruk nogal n "dubbel" van elkeen. Sien julle vgl. jaar.

Die naweek n nuwe groep gehad, dankie Regan en Fred saam julle vriende.Lekker gejag en nuwe vriende
12/07/2026

Die naweek n nuwe groep gehad, dankie Regan en Fred saam julle vriende.Lekker gejag en nuwe vriende

06/07/2026
Wat n naweek, Manne lekker gejag en aande in die "boma" lekker gejag.
06/07/2026

Wat n naweek, Manne lekker gejag en aande in die "boma" lekker gejag.

Address

Dendron
0715

Telephone

+27832326325

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Batorebe Safari’s posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Batorebe Safari’s:

Shortcuts

Share