Barberspan Motorklub

Barberspan Motorklub We share information regarding Barberspan Motor Club and Barberspan events. We will also share other off-road motorsport media.

🏁 BAIE DANKIE! 🏁Barberspan Motorklub wil graag vir elke deelnemer wat aan ons Stofsprint deelgeneem het, opreg baie dank...
04/09/2026

🏁 BAIE DANKIE! 🏁

Barberspan Motorklub wil graag vir elke deelnemer wat aan ons Stofsprint deelgeneem het, opreg baie dankie sΓͺ. Julle entoesiasme, ondersteuning en goeie sportmangees het die dag besonders gemaak!

’n Groot woord van dank aan al ons borge. Sonder julle waardevolle ondersteuning sou hierdie geleentheid nie moontlik gewees het nie. Ons waardeer elke bydrae opreg.

Dit was wonderlik om te sien hoe almal die dag geniet het. Daarom gaan ons ons bes doen om die Stofsprint volgende jaar weer aan te biedβ€”nog groter en beter!

Dankie dat julle deel was van ’n onvergeetlike dag. Ons sien julle hopelik volgende jaar weer! πŸŽοΈπŸοΈπŸ’¨

Die uitslae met almal se tye is aangehegβ€”vir elke klas afsonderlik, asook die algehele uitslae.

πŸ”₯🏁 DIS VRYDAG!  DIE STOFSPRINTS LÊ EN LOER 🏁πŸ”₯Is almal gereed? πŸ˜ŽπŸ’¨Die stof gaan waai en ons kan nie wag om julle daar te s...
28/08/2026

πŸ”₯🏁 DIS VRYDAG! DIE STOFSPRINTS LÊ EN LOER 🏁πŸ”₯

Is almal gereed? πŸ˜ŽπŸ’¨
Die stof gaan waai en ons kan nie wag om julle daar te sien nie!

πŸ“ Leeuwpan
πŸ“… MΓ΄re – Saterdag, 29 Augustus

Sien julle daar! 🏁πŸ”₯

πŸ”₯ IT’S RACE WEEKEND! πŸ”₯The stage is set for the Century Outeniqua 400 β€” Round 3 of the South African Rally-Raid Champions...
28/08/2026

πŸ”₯ IT’S RACE WEEKEND! πŸ”₯

The stage is set for the Century Outeniqua 400 β€” Round 3 of the South African Rally-Raid Championship! 🏁

Two days. Four stages. 400+ km of flat-out Rally-Raid action! πŸ’¨πŸ’₯

The dust is about to fly. The engines are ready. The battle is ON. Follow all the action! πŸ”₯

Best of luck to all competitors taking on the Outeniqua, a special shout-out to team Barberspan!

#310 Johan & Sean van Staden
#333 Stompie Mynhardt (Nav)

1 - Interactive PDF Routemap --> [links](https://sanora.sharepoint.com/:b:/s/SARRC/IQDG7P__75t-SYrhWWweLoS9AfMq-czneSPo7VFCj4rcJZM?e=3Q7hSe)

2 - Virtual Leaders --> [links](https://virtual-leaders.web.app/sarrc/2026/3)

3 - Rallysafe app --> [links](https://rc.statusas.com/events/4609/details )

4 - A GoogleMaps link --> [links](https://bit.ly/Century400)


Dankie aan ons waardevolle Borge ... (2)🏁 VINNIGSTE TYD + BRAGGING RIGHTS + ’N KANS OP LEKKER PRYSE? πŸ‘€Nou praat ons!😎By ...
26/08/2026

Dankie aan ons waardevolle Borge ... (2)

🏁 VINNIGSTE TYD + BRAGGING RIGHTS + ’N KANS OP LEKKER PRYSE? πŸ‘€

Nou praat ons!😎

By die Leeuwpan Stofsprints jaag jy steeds vir daardie vinnigste tyd in jou klas πŸ† maar jou kans op ’n prys hang nie net van jou tyd af nie!

🎟️ Elke resies = 1 lootjie in die trekking
Meer resies = meer lootjies = meer kanse om iets lekker huis toe te vat 🀩

So bring die vinnige kar. Bring jou plaasbakkie. Bring die bike. Bring die classics. En bring jou pel wat al die hele jaar sΓͺ syne is vinniger. πŸ˜‚πŸ”₯

⏱️ Elke tyd word gehou en die wenners van elke klas word net voor die rugby aangekondig

Die klaswenner kry die bragging rights..😏
En enige iemand wat race, kan met ’n prys huis toe gaan!πŸ”₯

πŸ‘‡πŸΌ Kyk net wat is alles op die spel!

πŸ“ Leeuwpan Stofsprints
πŸ“… 29 Augustus

Dankie aan ons waardevolle Borge ... (1)🏁 VINNIGSTE TYD + BRAGGING RIGHTS + ’N KANS OP LEKKER PRYSE? πŸ‘€Nou praat ons!😎By ...
26/08/2026

Dankie aan ons waardevolle Borge ... (1)

🏁 VINNIGSTE TYD + BRAGGING RIGHTS + ’N KANS OP LEKKER PRYSE? πŸ‘€

Nou praat ons!😎

By die Leeuwpan Stofsprints jaag jy steeds vir daardie vinnigste tyd in jou klas πŸ† maar jou kans op ’n prys hang nie net van jou tyd af nie!

🎟️ Elke resies = 1 lootjie in die trekking
Meer resies = meer lootjies = meer kanse om iets lekker huis toe te vat 🀩

So bring die vinnige kar. Bring jou plaasbakkie. Bring die bike. Bring die classics. En bring jou pel wat al die hele jaar sΓͺ syne is vinniger. πŸ˜‚πŸ”₯

⏱️ Elke tyd word gehou en die wenners van elke klas word net voor die rugby aangekondig

Die klaswenner kry die bragging rights..😏
En enige iemand wat race, kan met ’n prys huis toe gaan!πŸ”₯

πŸ‘‡πŸΌ Kyk net wat is alles op die spel!

πŸ“ Leeuwpan Stofsprints
πŸ“… 29 Augustus

26/08/2026

🏁 SA NATIONAL CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIP – ROUND 4 | MAHIKENG 🏁

What a weekend of racing!

πŸ‘ Congratulations to Peter on an outstanding P2 overall in the race! A fantastic result and a well-deserved podium finish after qualifying 5th. πŸ₯ˆπŸ’ͺ

πŸ’™ Derek showed incredible pace with a P3 overall in qualifying, but unfortunately his race ended after a crash, leaving him with a damaged elbow and ligament injuries. Wishing you a strong and speedy recovery, Derek! πŸ’ͺπŸ™

Proud of our riders and the fight they showed this weekend.

Determination and true Team Barberspan spirit! πŸ”₯

πŸ”₯ BARBERSPAN MOTOR CLUB – CLEARANCE SALE! πŸ”₯Kom maak jou Leeuwpan Stofsprints-dag nΓ³g beter en kry jou Barberspan Motor K...
26/08/2026

πŸ”₯ BARBERSPAN MOTOR CLUB – CLEARANCE SALE! πŸ”₯

Kom maak jou Leeuwpan Stofsprints-dag nóg beter en kry jou Barberspan Motor Klub-klere teen ongelooflike afslag! 🏁

πŸ‘• Bush Shirts – R400
πŸ‘• Golfers – R120
🧒 Oilskin Caps – R200
🧒 Khaki Caps – R150

πŸ“ Te koop by die Leeuwpan Stofsprints!
πŸ—“οΈ 29 Augustus 2026

⚠️ BEPERKTE VOORRAAD!
Eerste kom, eerste bedien. Geen hou van items sonder betaling nie.

Kom ondersteun Barberspan Motor Club, kry jou klubklere en wys jou -trots!

23/08/2026

🏁LEEUWPAN STOFSPRINTSπŸ”₯

πŸ“’ EENMALIGE PROMOSIE
INSKRYWINGS
* R250 vir 3 x sprints
πŸ“’ NORMALE FOOI
* R100 per sprint

πŸ“‹ Vooraf inskrywingsvorm & vrywaringsvorm aangeheg.

Voltooi albei en e-pos dit terug asb. (Bring asb oorspronklike vorm saam) Inskrywing beskikbaar op dag van Stofsprints. πŸ’³ Kaart fasaliteite beskikbaar.

πŸ’¨ SPOED. STOF. ADRENALIEN. AKSIE.

πŸ”₯MOENIE DIT MISLOOP NIEπŸ”₯



https://drive.google.com/file/d/1U23soHx-xpNnONqIcD7o5PhFjuXe8r7Q/view?usp=drivesdk

https://drive.google.com/file/d/1hLoCuIJDXAO9qUlCz_C67FEqTMQ7RzqI/view?usp=drivesdk

18/08/2026

πŸ”₯ MERK DIE DATUM! – 29 AUGUSTUS 2026 πŸ”₯

Iets baie uniek en 'n eerste vir Barberspan! πŸπŸ’¨

πŸ“ Barberspan Motorklub – Leeuwpan

Bring jou hele gesin en maak ’n dag daarvan! Daar wag hope pret, vermaak, adrenalien, stof en natuurlik lekker stofsprints! πŸ€˜πŸŽοΈπŸ’¨

Van snelritte en springkasteel tot musiek, kos, ’n lekker kuier met ’n bietjie kompetisie β€” hierdie is ’n dag wat jy nie wil misloop nie!

πŸ”₯ Kom voel die adrenalien.
πŸ’¨ Kom bewys jou ryding.
🏁 Kom kuier saam met ons.
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Bring die hele gesin!

29 AUGUSTUS 2026 – LEEUWPAN

Moenie sΓͺ ons het jou nie gewaarsku nie… πŸ˜‰πŸ”₯

Address

Leeuwpan, Barberspan
Delareyville

Telephone

+27826608497

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Barberspan Motorklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Barberspan Motorklub:

Shortcuts

Share

Category