Hexvallei Dames R.V.K

Hexvallei Dames R.V.K Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hexvallei Dames R.V.K, Amateur Sports Team, Jamacajo Posbus 9, De Doorns.

Vroue Super 8 wedstrydHexvallei Dames R.V.K reis na Worcester waar hulle teen Warrior Women sal meeding. Ons wens hulle ...
17/10/2025

Vroue Super 8 wedstryd
Hexvallei Dames R.V.K reis na Worcester waar hulle teen Warrior Women sal meeding.
Ons wens hulle alle sterkte en voorspoed toe.
Daar is plek op die bus vir toeskouers...R70 kry u in. 🚌🚌
πŸ’™πŸ’šπŸ€

12/10/2025

Liewe Hexvallei-gemeenskap

Baie van julle het so baie te sΓͺ oor hoekom ons nog rugby speel, hoekom ons nie als maar liewer los nie want ons verloor net. Van julle gaan so ver en kritiseer die spelers en raak selfs persoonlik met vieslike sΓͺ goed teenoor hulle. Kom ek sΓͺ so: As jy/julle glo julle kan die verskil wees in die span om ons te laat wen...kom join ons. Ons is opsoek na meer spelers. As julle voel julle kan beter doen hoekom nie ons kom join op die oefenveld terwyl die coaches afrig. En as jy kom bring sommer jou sertifikate wat toon jy is 'n Level 1 of Level 2 afrigter...bring dit ook. Want die coaches word mos ook blameer.
Nuus brokkie... Ons almal ken die gesegde "Rome is nie binne 'n dag gebou nie" neh. Wel dieselfde met die Hexvallei Dames R.V.K. Dit verg baie tyd en opoffering. Want onthou nie net het daai meisies nooit rugby gespeel vantevore nie. Ons moet hulle fiks en wedstryd gereed kry. En ons kan ook net soveel doen in 'n oefeningsaand. Ons sit nog met baie obstacles voor ons en 1 van dit is om genoeg finansiering te kry om ons meisies meer gereeld te laat oefen. Want let wel...niemand glo mos in 'n start-up nie. Ons is nuut ons probeer baie hard om ons naam daar buite te kry. Maar as ons eie gemeenskap nie in ons kan glo nie hoe gaan buite mense. Maar die mooiste is...dit is wel die buite mense wat positief is teenoor die Bellas.πŸ’™πŸ’šπŸ€
Maar dis nie die punt nie...hou op kritiseer en wees trots op hulle want ongeag al daai obstacles, persoonlike omstandighede, verskillende agtergronde en selfs teenslae vanuit ons eie gemeenskap...ongeag die verloor en als dit daag daai meisies nog elke keer op met 'n positiewe mindset. Om 'n change te bring aan hulle omstandighede en selfs om 'n beter speler te wees. En daarvoor het ek die meeste respek vir hulle. Want hulle weet ongeag als dit kry hulle blootstelling aan baie meer as om net langs die veld te sit en te kritiseer. πŸ’ͺ🏽πŸ’ͺ🏽
Ek salute elke Bella Donna...Ek is trots op wat hulle vermag. Al word hulle uitgemaak bly hulle koppe hoog.
Ek d**k ons almal kan dit by hulle leer...hoe om positief te bly tenspyte van die aanslae teen jou.
So ek daag almal en enige een uit...kom wees die verskil wat ons nodig het.
Bellas BoπŸ’™πŸ’šπŸ€

11/10/2025

Super 8πŸ–€πŸ’›
Boland Vroue RugbyπŸ–€πŸ’›
Bellas BoπŸ’™πŸ’šπŸ€

Send a message to learn more

Hexvallei Dames R.V.K Super 8 spelroosterπŸ’™πŸ’šπŸ€
07/10/2025

Hexvallei Dames R.V.K Super 8 spelrooster
πŸ’™πŸ’šπŸ€

Deel 5 Mountain Stars vs Orchard Sky Navy Hexvallei Dames R.V.K SportsdagπŸ’™πŸ’šπŸ€
29/09/2025

Deel 5 Mountain Stars vs Orchard Sky Navy

Hexvallei Dames R.V.K Sportsdag
πŸ’™πŸ’šπŸ€

Namens Hexvallei Dames R.V.K wil ons vir Anokhayno Mahedlana en ons Kaptein Elverda Nuwegeldt alle sterkte toewens met v...
27/09/2025

Namens Hexvallei Dames R.V.K wil ons vir Anokhayno Mahedlana en ons Kaptein Elverda Nuwegeldt alle sterkte toewens met vandag se Oefenkamp te Boland Stadion, Wellington.
Gaan uit...doen julle beste. Ons is alreeds trots op julle
πŸ’™πŸ’šπŸ€

Deel 4 Mountain Stars vs Orchard Sky Navy Hexvallei Dames R.V.K SportsdagπŸ’™πŸ’šπŸ€
27/09/2025

Deel 4 Mountain Stars vs Orchard Sky Navy

Hexvallei Dames R.V.K Sportsdag
πŸ’™πŸ’šπŸ€

Deel 3 Mountain Stars vs Orchard Sky Navy Hexvallei Dames R.V.K SportsdagπŸ’™πŸ’šπŸ€
26/09/2025

Deel 3 Mountain Stars vs Orchard Sky Navy

Hexvallei Dames R.V.K Sportsdag
πŸ’™πŸ’šπŸ€

Deel 2 Mountain Stars vs Orchard Sky Navy Hexvallei Dames R.V.K SportsdagπŸ’™πŸ’šπŸ€
26/09/2025

Deel 2 Mountain Stars vs Orchard Sky Navy

Hexvallei Dames R.V.K Sportsdag
πŸ’™πŸ’šπŸ€

Deel 1 Mountain Stars vs Orchard Sky Navy Hexvallei Dames R.V.K SportsdagπŸ’™πŸ’šπŸ€
26/09/2025

Deel 1 Mountain Stars vs Orchard Sky Navy

Hexvallei Dames R.V.K Sportsdag
πŸ’™πŸ’šπŸ€

Address

Jamacajo Posbus 9
De Doorns
6875

Telephone

+27745072384

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hexvallei Dames R.V.K posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hexvallei Dames R.V.K:

Share