Protea Vipers 7s

Protea Vipers 7s Home of the Vipers 7s team

29/01/2023

Die Vipers het gister deelgeem aan die Wesbank 7s te Malmesbury.

Ons kon ongelukkkig nie uit ons groep kom nie en het al drie wedstryde verloor

Vipers 7-34 St Georges
Vipers 5-19 All Saints
Vipers 17-19 Hands& Hearts

Dit was ook die Vipers se laaste 7s toernooi vir die seisoen.

Dankie vir almal se ondersteuning.

Die volgende spelers verteenwoordiger die Vipers Saterdag in Malmesbury by die Wesbank 7s.Marlique Bailey (c)Darren Adam...
26/01/2023

Die volgende spelers verteenwoordiger die Vipers Saterdag in Malmesbury by die Wesbank 7s.

Marlique Bailey (c)
Darren Adams
Lee Mark Blom
Teswin Jacobs
Jonathan Jordaan
Terence Ludick
Elthiano Maart
Bradley Oliphant
Johein September
Jeremiah Thomas
Johannes Thomas
Peter John Williams
Marthinus Williams
Phillip Willemse

Afrigter: Tersius Noble
Spanbestuurder: Johan Stanley
Noodhulp: Franklin Swarts
Kit manager: Marshall van Wyk

Neem asb kennis die bus na Malmesbury vertrek 5h30 stiptelik aangesien ons 8h00 alreeds in Malmesbury moet wees.

25/01/2023
23/01/2023

Die naweek neem die Vipers deel aan die Wesbank 7s toernooi in Malmesbury.

Ondersteuners wat saam wil gaan en die span suppport kan so doen.

Prys vir die bus is R120.

Diegene wat saam wil gaan moet asb hul name vir Johan Stanley gee sy nommer is 078 753 5374.

Hier spog van die Vipers bestuur, support staff en spelers met die nuwe Vipers tshirts.Die Vipers speel hul laaste toern...
20/01/2023

Hier spog van die Vipers bestuur, support staff en spelers met die nuwe Vipers tshirts.

Die Vipers speel hul laaste toernooi vam die naweek die komende naweek in Malmesbury by die Wesbank 7s een van die grootste toernooie in die land.

Toeskouers wat wil saamgaan moet asb hul name opgee by Spanbestuurder Johan Stanley.

Diegene wat n Vipers supports T-Shirt wil hĂȘ vir volgende seisoen ons sal julle laat weet wanneer julle kan bestel in tyd vir die nuwe 7s seisoen.

14/01/2023

Vipers is champs van die Hexvallei 7s. Klop StarBiltz 17-5 in die finaal.

07/01/2023

Die Vipers is weer die Mountain Stars 7s champs!!

07/01/2023

Vipers 17-5 DDU

07/01/2023

Vipers 17-12 Mountain Stars

07/01/2023

Vipers 26-0 Sandhills

07/01/2023

Vipers 7-17 Touwpark Pirates A

07/01/2023

Vipers 20-0 Protea 7s

Address

De Doorns

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Protea Vipers 7s posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category