JKA Karate De Aar

JKA Karate De Aar Want to defend yourself? Give your kids a chance to learn something different. Come and join us. We We would love to have you. All ages are welcome...

06/05/2025

Tshiamo Mashishi, Leenay de Vos and Olereko Mjandana participated in the Free State JKA Provincial Karate Championships in Bloemfontein on Saturday, 29 March 2025.
Tshiamo won a silver medal in kata and a gold medal in kumite. Lenaay earned a bronze medal in kata and Olereko earned a silver medal in kata and a bronze medal in kumite.
Congratulations to these karatekas that did excellent work.

29/11/2023

Congratulations to the new management of Emthanjeni Dojo. Best of luck. And remember it's all for the children..
Chairperson: Gaweni D***o
Admin: Thalita De Waal
Finances: Yolandi Coetzee.

29/11/2023

For the last 5 years it was our privilege to manage Emthanjeni Dojo. Tonight was our last function as management..We will miss you.. And thank you for being part of our lives..🥋🥋

Prize Giving 2023. Congratulations to all the trophy winners.
29/11/2023

Prize Giving 2023. Congratulations to all the trophy winners.

Dis met groot hartseer dat ons moet afskeid neem van hierdie drie karate-kas. Chantelle Crament, jy was van die begin af...
04/11/2022

Dis met groot hartseer dat ons moet afskeid neem van hierdie drie karate-kas. Chantelle Crament, jy was van die begin af saam met ons, jy gaan gemis word. Ons wil jou alle voorspoed en sukses toe wens.
Johanė en Johan Wieneke, Johané jy kom ook al 'n lang pad saam met ons. Ons gaan jou mis. Johan jou tydjie by ons was kort, maar ons hoop jy het dit geniet. Alles van die beste vir julle twee. Pak alles aan met ywer....

Emthanjeni Dojo 's newest Shodan! Congrats Armand! 💪🏼🙌🏼👊🏼🥋
01/10/2022

Emthanjeni Dojo 's newest Shodan! Congrats Armand! 💪🏼🙌🏼👊🏼🥋

Emthanjeni Dojo vaar baie goed in SAJKA Nasionale KampioenskappeOp 20 en 21 Mei het 18 van Emthanjeni Dojo se karate-kas...
27/05/2022

Emthanjeni Dojo vaar baie goed in SAJKA Nasionale Kampioenskappe
Op 20 en 21 Mei het 18 van Emthanjeni Dojo se karate-kas saam met 7 ander karate-kas van die Noord Kaap span aan die SAJKA Nasionale Kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Hulle het hulself baie goed van hul taak gekwyt. Gesamentlik het hulle aan 32 divisies deelgeneem en 11 medaljé huistoe gebring, 2 Goud, 4 Silwer en 5 Brons.
Hierdié 6 karate-kas het JKA Nasionale Kleure ontvang vir hulle goeie prestasie.
Emthanjeni Dojo wil baie dankie sê aan die volgende borge wat gehelp het met bydraes vir die Karate-kas se uitgawes. Marinus Kohler vanaf Reitz, Gisela de Jager vanaf Century City, Teubes Prinsloo van AgriFinanceHub en Speedway De Aar.

*Emthanjeni Dojo gets floored*As a small Dojo in the Northern Cape, it’s not easy competing against much bigger clubs in...
12/04/2022

*Emthanjeni Dojo gets floored*
As a small Dojo in the Northern Cape, it’s not easy competing against much bigger clubs in other Provinces, but thanks to two major sponsors (Nativah Energy Group (Pty) Ltd, Ms JP Jack) and contributions from loyal parents, we were able to level the playing field – so to speak. On 8 April 2022 Emthanjeni Dojo received their Tatami mats, enabling our karate-kas to train on the same surface as on which they would compete during the SA JKA National tournament on 20-21 May 2022.
This is an exciting time for Emthanjeni Dojo, brining hope that all our karate-kas can achieve a medal at the highest level.

03/03/2022

Emthanjeni Dojo vaar baie goed in Provinsiale Proewe
Op 19 Februarie het 22 van Emthanjeni Dojo se karate-kas saam met agt ander klubs aan die JKA Provinsiale Proewe in Bloemfontein by Bobbies park sportgronde deelgeneem. Hulle het hulself baie goed van hul taak gekwyt. Saam het hulle aan 41 divisies deelgeneem en 40 medaljé huistoe gebring, 9 Goud, 9 Silwer en 22 Brons.
Hierdie groep karate-kas vorm deel van die Noord Kaap Span wat Mei in Johannesburg aan die SAJKA se Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem.

17/02/2022

Saterdag 19 Februarie neem 21 van ons karatekas aan die Provinsiale Proewe in Bloemfontein deel. Ons wens julle alle sterkte toe. Mag julle suksesvol wees. 🥋💪🏼👊🏻

Address

NG Noord Kerksaal. Vermeulenstraat
De Aar
7000

Opening Hours

Monday 17:00 - 17:55
18:00 - 19:00
Tuesday 17:00 - 17:55
18:00 - 19:00
Wednesday 17:00 - 17:55
18:00 - 19:00
Thursday 17:00 - 19:00

Telephone

+27799532815

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JKA Karate De Aar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share