Karoo Dans Akademie, De Aar

Karoo Dans Akademie, De Aar Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Karoo Dans Akademie, De Aar, Dance Studio, 36 Jenny Street, De Aar.

11/09/2026
✨ ’n Spesiale Jazz Workshop! ✨Wat ’n ongelooflike ervaring vir ons leerders van Karoo Dance Academy én juf Elzaan om van...
22/08/2026

✨ ’n Spesiale Jazz Workshop! ✨

Wat ’n ongelooflike ervaring vir ons leerders van Karoo Dance Academy én juf Elzaan om vandag ’n Jazz Workshop by te woon, aangebied deur die besonderse Joubert Jonker! 🩰✨

Dit was ’n voorreg om by so ’n talentvolle en inspirerende Choreographer, Beoordelaar en Afrigter te kon leer. Ons leerders het die geleentheid aangegryp om nuwe tegnieke aan te leer, hul kennis uit te brei en natuurlik sommer net die liefde vir dans verder te ontwikkel. ❤️

Ons leer. Ons groei. Ons dans. 💃🏼

KeepDancing DanceEducation

🌟 Baie geluk aan ons Reel Eisteddfod-dansers! 🌟Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle! 💃🕺 Julle harde werk, toewyd...
22/08/2026

🌟 Baie geluk aan ons Reel Eisteddfod-dansers! 🌟

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle! 💃🕺 Julle harde werk, toewyding en passie het beslis vrugte afgewerp. ❤️

🏆 JOHANDRE ✨ A+ – Own Choreography
✨ A+ – Acro
🌟 A++ – Disco Solo
✨ A+ – Disco Slow
✨ A+ – Contemporary
👏 85% – Improvisation

🏆 ABIJAH ✨ A+ – Own Choreography
🌟 A++ – Disco Solo
✨ A – Disco Slow
🌟 A++ – Acro

🏆 KATRYN ✨ A+ – Contemporary
🌟 A++ – Foundation

🏆 MILA 💗 B+ – Contemporary
💗 B+ – Disco Slow
💗 B+ – Disco Solo

Julle maak Karoo Dance Academy ongelooflik trots! 🥹❤️
Baie geluk met hierdie pragtige uitslae — ons sien julle harde werk raak en is so trots op julle groei! 🌟

’n Groot dankie ook aan ons dansers se ouers vir al die ondersteuning, opofferings en aanmoediging langs die pad. 🙏❤️

Keep dancing, keep shining! ✨💃

Baie geluk, Juffrou Elzaan !
09/08/2026

Baie geluk, Juffrou Elzaan !

Congratulations, Karia! 🩷What an incredible achievement!Winning a Silver Medal in Jazz and a Bronze Medal in Contemporar...
22/07/2026

Congratulations, Karia! 🩷

What an incredible achievement!

Winning a Silver Medal in Jazz and a Bronze Medal in Contemporary at the World Championships of Performing Arts (WCOPA) is a remarkable accomplishment.

You have made Karoo Dans Akademie, your family, and the entire De Aar community incredibly proud.

Thank you for representing South Africa with such grace, humility, and excellence.

We are SO PROUD of you!!!

10/07/2026

Address

36 Jenny Street
De Aar
7000

Telephone

+27790824161

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Dans Akademie, De Aar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoo Dans Akademie, De Aar:

Shortcuts

Share

Category