Colesberg Delivery Service

Colesberg Delivery Service Vervoer diens met n "twist"

Van n bike tot n boot, maak nie saak hoe groot. Ons kry hom veiling daar, sonder enige gevaar. Met vriendelikke diens ui...
26/07/2019

Van n bike tot n boot, maak nie saak hoe groot. Ons kry hom veiling daar, sonder enige gevaar. Met vriendelikke diens uit die boonste rak, Kan jy ons ook probeer met die grootste gemak..... CDS, jou vervoer diens met n twist.

Motorfietse van enige kleur en geur word veiling vervoer deur CDS. Jou vervoer diens met n twist.
16/07/2019

Motorfietse van enige kleur en geur word veiling vervoer deur CDS. Jou vervoer diens met n twist.

CDS kry so af en toe n geleentheid om goeie diens aan nie Colesbergers ook te lewer. Ons ry wyd en suid, soms noord ook,...
04/07/2019

CDS kry so af en toe n geleentheid om goeie diens aan nie Colesbergers ook te lewer. Ons ry wyd en suid, soms noord ook, om ons kliente gelukkig te hou. CDS, jou vervoer diens met n twist.

Erens kry n bakkie n mooi nuwe sitplek te danke aan CDS. Jou vervoer diens met n twist..
04/07/2019

Erens kry n bakkie n mooi nuwe sitplek te danke aan CDS. Jou vervoer diens met n twist..

Erens kry n off-road bike n nuwe after tekkie... Klippe gan weet spat te danke aan CDS. Jou vervoer diens met n "twist".
25/06/2019

Erens kry n off-road bike n nuwe after tekkie... Klippe gan weet spat te danke aan CDS. Jou vervoer diens met n "twist".

Vir n ekstra fooitjie en op spesiale versoek ry CDS selfs tot by jou huis op n plaas in die Colesberg distrik. Die afdra...
24/07/2018

Vir n ekstra fooitjie en op spesiale versoek ry CDS selfs tot by jou huis op n plaas in die Colesberg distrik. Die afdraai is so 45km op die Terewa pad. Dis waar een van motorfietse meeste van sy toekoms sal spandeer. CDS, jou vervoer diens met n "twist" !!!

N vuil coke, vleisie op die kole en goeie musiek is tog al wat n boer se hart begeer. CDS help tot sy kliente om iets, w...
24/07/2018

N vuil coke, vleisie op die kole en goeie musiek is tog al wat n boer se hart begeer. CDS help tot sy kliente om iets, wat skaars is in ons area, te soek, aan te koop en die volgende dag al die bure mee mal te maak. CDS, jou vervoer diens met n "twist" !!!

Nog 2 motorfietse gaan weer lekker skape rondjaag te danke aan CDS, jou local vervoer diens met n "twist".
24/07/2018

Nog 2 motorfietse gaan weer lekker skape rondjaag te danke aan CDS, jou local vervoer diens met n "twist".

23/07/2018

Ons by CDS is ma redelik tegnologies gestremd. Het die afgelope maand of wat gesukkel om weer n ordentlikke foon te kry nadat Blackberry en Vodacom my so lelik in die stink goed gedrop het. Lyk darm of die probleempie nou so einde see kant toe staan. Nou kan ek almal weer op hoogte hou van al die interesante goed wat ons daagliks vervoer. Dis lekr om weer terug te wees, want ons bly maar jou local vervoer diens met n "twist" !!!

Nie heeltemal seker wat die is nie, maar vir een van ons local boere is dit baie belangrik. Nou kan hy weer skape dip of...
23/07/2018

Nie heeltemal seker wat die is nie, maar vir een van ons local boere is dit baie belangrik. Nou kan hy weer skape dip of spuit te danke aan CDS, jou local vervoer diens met n "twist" !!!

Address

Colesberg
9795

Telephone

0825573594

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Colesberg Delivery Service posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share