Cricket101

Cricket101 Cricket101* is a cricket academy that was established in 2006 by Abré Vollgraaf, a qualified Level 3 CSA coach. All schools and ages welcome.

We coach from the cricket facilities at Hoërskool Eldoraigne and Laerskool Wierdapark in Centurion. Cricket101* is a professional cricket academy that was established in 2006 by Abré Vollgraaf, a qualified Level 3 CSA coach. We are operating exclusively from the beautiful cricket facilities at Hoërskool Eldoraigne and Laerskool Wierdapark in Centurion. We are geared to train all year round in all

weather conditions. Our aim is to develop cricket players of all ages and from all schools, to their full potential. We offer Private Cricket Coaching Sessions, Group Cricket Coaching Sessions and Cricket Clinics.

• Meticulous cricket curriculum aims to develop every aspect of the game
• Technical knowledge in bowling, batting and fielding
• Motivating young minds to achieve their dreams
• Implementing future course of action for player development with coaches and providing regular feedback to parents
• A strong focus on basic fundamentals of the game
• Our experienced coaches will identify key areas where development is required
• Assist with development of goals per individual
• Concentration routines
• Tactical development
• Coping with pressure strategies
• Match simulation activities
• Video analysis to aid development and understanding
• Bowling machine use

Abré Vollgraaff
[email protected] or [email protected]
082 484 8988

27/08/2026

Cricket is changing, and so is the way we learn and improve! 🏏🤖

In hierdie video verduidelik ons meer oor Cricket AI en hoe tegnologie gebruik kan word om spelers se spel beter te verstaan en te ontwikkel.

Dit is ook iets wat ons by Cricket101 kan gebruik om spelers te help om hul spel verder te verbeter. Deur tegnologie en goeie afrigting te kombineer, kan ons nuwe maniere ontdek om elke speler se ontwikkeling te ondersteun.

Kyk gerus na die video om meer uit te vind oor Cricket AI! 👀🏏



[email protected] | 076 537 9132

Baie geluk aan die volgende Cricket101 seuns wat verkies is tot Eldoraigne se dagbestuur: Matthew Sampson (hoofseun) , A...
18/08/2026

Baie geluk aan die volgende Cricket101 seuns wat verkies is tot Eldoraigne se dagbestuur: Matthew Sampson (hoofseun) , Angus Myers (sosiaal) , Niclas Möller (sport) en Vince Lotz (welwillendheid). Julle hou Cricket101 se naam hoog en ons is baie trots op julle!

[email protected] | 076 537 9132

Volg deur met selfvertroue. 🎯🏏Elke aflewering begin met ’n plan. Bly gefokus, vertrou jou aksie en gee elke bal jou best...
11/08/2026

Volg deur met selfvertroue. 🎯🏏

Elke aflewering begin met ’n plan. Bly gefokus, vertrou jou aksie en gee elke bal jou beste.

[email protected] | 076 537 9132

04/08/2026

Well done Cameron!

TSL week 3 resultate👇Cricket101 o.19 vs Pirates - Cricket101 wen met 6 paaltjiesBaie geluk manne, hou so aan!boteslr@hse...
04/08/2026

TSL week 3 resultate👇

Cricket101 o.19 vs Pirates - Cricket101 wen met 6 paaltjies

Baie geluk manne, hou so aan!

[email protected] | 076 537 9132

Terug op die veld!Ons sien uit daarna om al ons spelers weer op die veld te verwelkom vir nog 'n kwartaal vol harde werk...
23/07/2026

Terug op die veld!

Ons sien uit daarna om al ons spelers weer op die veld te verwelkom vir nog 'n kwartaal vol harde werk en lekker krieket!

📍 Nog nie deel van Cricket101 nie? Kom sluit gerus aan, spelers van alle ouderdomme en vaardigheidsvlakke is welkom!

[email protected] | 076 537 9132

Alle ouderdomme is welkom by Cricket101! Of jy nou jonk is en jou eerste bal slaan, of ouer is en jou krieketvaardighede...
16/07/2026

Alle ouderdomme is welkom by Cricket101! Of jy nou jonk is en jou eerste bal slaan, of ouer is en jou krieketvaardighede wil ontwikkel. Almal is welkom by Cricket101.

Ons passievolle afrigters help elke speler om met selfvertroue te groei, nuwe vaardighede aan te leer en natuurlik baie pret te hê!

Kontak ons vandag om meer te hoor oor ons afrigtingsprogramme.

[email protected] | 076 537 9132

Geluk aan die volgende Cricket101 manne wat uitgestaan het op toer: -Ewan du Bruyn : Senior Kolwer van die week -Krisjan...
06/07/2026

Geluk aan die volgende Cricket101 manne wat uitgestaan het op toer:
-Ewan du Bruyn : Senior Kolwer van die week
-Krisjan Venter : Junior Veldwerker van die week
-Jayden van der Walt : Junior Kolwer van die week
-Coach Yusef Mugabe : Junior Afrigter van die week
- Coach LeRoux Botes : Senior afrigter van die week

Spelers wat dan ook tot die toernooi se dream team verkies is:
-Senior Dream Team Span :
Juandré Badenhorst , Matthew Sampson , Zavier Zeelie , Joshua Nel , Ewan du Bruyn
-Junior Dream Team span :
Chris-Jan de K**k (0/14) , Gabbriella Etsebeth,
Joshua Schoeman , Jayden van der Walt , Krisjan Venter , Jake Schoeman (0/14)

Ons is trots op julle💪Julle harde werk en dedikasie word beloon!

[email protected] | 076 537 9132

Sterkte aan al ons Cricket101 spelers en coaches wat die vakansie op julle verskillende toere is! Julle harde werk sal b...
30/06/2026

Sterkte aan al ons Cricket101 spelers en coaches wat die vakansie op julle verskillende toere is! Julle harde werk sal beloon word💪

[email protected] | 076 537 9132

Cricket101 o.11 wen die TSL🏆Baie geluk aan ons o.11 span wat die naweek die TSL gewen het. Hulle het met hulle “never sa...
22/06/2026

Cricket101 o.11 wen die TSL🏆

Baie geluk aan ons o.11 span wat die naweek die TSL gewen het. Hulle het met hulle “never say die” attitude die game deurgetrek en met 2 lopies gewen! Wel gedaan manne, ons is trots op julle💪

[email protected] | 076 537 9132

Address

Christopher Road
Clubview
0157

Telephone

+27824848988

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cricket101 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cricket101:

Shortcuts

Share

Category