Eaze Life Coaching

Eaze Life Coaching Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Eaze Life Coaching, Coach, 37 Green Crescent, Clubview.

Ons sien uit na Saterdag se 🌟EQ vir Tieners🌟 kursus. Daar is nog ‘n paar plekke beskikbaar. Bespreek gerus 😁
01/03/2021

Ons sien uit na Saterdag se 🌟EQ vir Tieners🌟 kursus. Daar is nog ‘n paar plekke beskikbaar. Bespreek gerus 😁

Dis weer tyd vir die ⭐️ EQ vir Tieners ⭐️kursus. Ondersteun jou Tiener om elke dag se situasies en emosies makliker te v...
21/02/2021

Dis weer tyd vir die ⭐️ EQ vir Tieners ⭐️kursus. Ondersteun jou Tiener om elke dag se situasies en emosies makliker te verstaan en te hanteer.

⭐️ EQ vir Tieners ⭐️Ek is opgewonde om nog 'n sessie van EQ vir Tieners aan te kan bied op Saterdag 6 Maart 2021.Beperkt...
11/02/2021

⭐️ EQ vir Tieners ⭐️

Ek is opgewonde om nog 'n sessie van EQ vir Tieners aan te kan bied op Saterdag 6 Maart 2021.

Beperkte plek beskikbaar, so bespreek vroegtydig!

[email protected] / 082 444 4684

Groete
Ezanne Oosthuizen

🌟EQ vir Tieners🌟Daar is nog twee plekkies beskikbaar vir Saterdag se kursus.
13/10/2020

🌟EQ vir Tieners🌟
Daar is nog twee plekkies beskikbaar vir Saterdag se kursus.

⭐️EQ vir Tieners⭐️Ek is so opgewonde oor die eerste EQ vir Tieners sessie op Saterdag 17 Oktober 2020!Beperkte plek besk...
18/09/2020

⭐️EQ vir Tieners⭐️

Ek is so opgewonde oor die eerste EQ vir Tieners sessie op Saterdag 17 Oktober 2020!

Beperkte plek beskikbaar, so bespreek vroegtydig by [email protected] / 082 444 4684

Dis weer tyd vir ons volgende EQ vir Ouers kursus in Midstream.
06/02/2020

Dis weer tyd vir ons volgende EQ vir Ouers kursus in Midstream.

Dankie aan almal wat gister se damesoggend bygewoon het. Ons het heerlik gekuier, geleer oor persoonlikhede en pragtige ...
01/11/2019

Dankie aan almal wat gister se damesoggend bygewoon het. Ons het heerlik gekuier, geleer oor persoonlikhede en pragtige blomme gemaak. 🌸

14/10/2019
Dankie aan almal wat gister se Cool Chats bygewoon het. Dit was lekker om saam te gesels oor besige skedules en hoe om o...
06/09/2019

Dankie aan almal wat gister se Cool Chats bygewoon het. Dit was lekker om saam te gesels oor besige skedules en hoe om ons kinders te help om hul tyd effektief te gebruik.

Moet nie die volgende Cool Chats sessie misloop nie!Cool Chats with Ezanne Oosthuizen - Gesonde VerhoudingsOns gaan heer...
18/04/2019

Moet nie die volgende Cool Chats sessie misloop nie!

Cool Chats with Ezanne Oosthuizen - Gesonde Verhoudings

Ons gaan heerlik kuier en gesels oor hoe om jou kind/ers te help om gesonde verhoudings te bou.

Hoop om jou by Cool Beans​ te sien op Donderdag 25 April 2019!

Groete,
Ezanne Oosthuizen

05/03/2019

Moenie my volgende EQ vir Ouers Werskwinkel misloop nie! Bespreek vroegtydig jou plekkie deur 'n epos te stuur na [email protected]

Sien julle daar!

Moenie my volgende EQ vir Ouers Werskwinkel misloop nie!  Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.Groete,Ezanne...
14/02/2019

Moenie my volgende EQ vir Ouers Werskwinkel misloop nie! Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Groete,
Ezanne Oosthuizen

Address

37 Green Crescent
Clubview

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27824444684

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eaze Life Coaching posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category