Delicious Rugby Klub

Delicious Rugby Klub Delicious Rugby Klub is van Clanwilliam en is gestig in 1985.

Neem nt kennis al di ondersteuners van Delicious ,ons gaan more na Citrusdal om deel te neem aan n Rugby dag dt sal plaa...
09/02/2018

Neem nt kennis al di ondersteuners van Delicious ,ons gaan more na Citrusdal om deel te neem aan n Rugby dag dt sal plaasvind op di DeMeul sportgronde. Ons hoop om u weer in groot getalle daar te sien.

01/01/2018

Neem kennis alle huidige lede en ook voornemende lede dt Delicious Rugby Klub se eerste oefening sal plaasvind op Woensdag 3 Januarie 2018 om 5uur almal is welkom.

08/03/2017

Delicious Rugby Klub vs Young Blues(Citrusdal) in n vriendskaplike wedstryd . Die wedstryd vind plaas op Clanwilliam inni Park op Vrydagaand 10 Maart 2017 om 18.30nm .Toegang Volw.R10. Kind R5. Voertuie R10. Daar sal verversings te koop aangebied word. Ons maak weereens staat op u ondersteuning.

25/02/2017

Een van ons Spelers Ashley Dirkse was gisteaand opgeneem in di Citrusdal Hospitaal weens harsingskudding ,hy is vanoggend ontslaan. Ons is dankbaar vi di HERE dt hy orait is . Sterkte Ashley hoop jys spoedig wee trug by ons.

15/02/2017

Venaand gan Delicious se manne hlle Rugby klere veruil vi krieket klere .Kom ondersteun di manne venaand wanneer hlle mekaar gan pak in n T20 krieket wedstryd . Wedstryd begin om om halfsewe. Ons nooi u om di wedstryd samet ons te kom geniet!!!

08/02/2017

Delicious Rugby Klub ht 2 vriendskaplike wedstryde vir di voorseisoen. Hopefield Rugby Klub op 25 Februarie 2017 te Hopefield. Piketberg Rugby Klub(Rhinos) op di 4de Maart 2017 te Clanwilliam. Ons as Klub maak wee staat op u ondersteuning.

19/01/2017

By di jaar vergadering van Delicious Rugby Klub wat gister aand 18 Januarie 2017 gehou was is die vlg persone tot di Bestuur verkies. Johan Moses - Voorsitter. Nicky Crosney -O/ Voorsitter. Deon Hein -Sekretaris. Michael Evans -Hulp Sekretaris. Franswin Adams -Tesourier. Kevin Fortuin -Hulp Tesourier. Warrick Fransman -Trustee. Emilio Jacobs -Trustee. Ralton van Wyk -Addosionele Lid. Alle Sterkte en Voorspoed aan die Bestuur bou voort op die goeie werk van verlede Seisoen weet julle gaan weer suksesvol wees.Weereens baie Sterkte ons weet julle gaan ons Dorp Klub en Gemeenskap weer Trots maak.

06/01/2017

Delicious se voor seisoense oefeninge is volstoom aan di gang alle huidige spelers en nuwe spelers is meer as welkom om oefeninge by te woon. Oefentye is Maandae tot Donderdag om 6.30 nm.

As jo voete jik op Oujaardags aand ht ons di  oplossing vi jo  by di Clanwilliam Sportgronde .
16/12/2016

As jo voete jik op Oujaardags aand ht ons di oplossing vi jo by di Clanwilliam Sportgronde .

Address

Clanwilliam
8135

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Delicious Rugby Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category