11/08/2026
Hellooooo🌸
Jammer dat ek stil is, Alles hou my besig maar ek wil tog verskoning vra dat ek niks met jule deel nie.
Ons is besig met die LEEF Bemagtigingsprogram vir leerders vanaf Graad 1 - 12 en ons is tans in week 2.
Alles gaan redelik goed en ek is so dankbaar om saam met 2 pragtige jongmense te werk wat elke kind se hart verstaan.
Ek belowe om n video te maak om jule meer te vertel oor LEEF….
Hier is so sneak van wat ons doen…
Dankie dat jule saam journey