13/08/2026
Hierdie Saterdag is dit weer 'n groot een.
Diggers kom LilliesPark toe.
Eerste rondte was dit 'n vasgewerkde span want dis werk tyd in die Borivier.
Kleiner spanne verstaan of sal verstaan watter moed dit vat as jou span 42-3 agterloop half tyd en die manne se koppe hang.
Wat sê jy vir jou manne?
Hier moes die subs sit en luister hoe swak hulle is. Hulle moes sit en manne wees toe daar vir ons gelag word want ons ken nie rugby nie.
Moedeloos was nie die woord nie.
Jy moet jou kop lig want rugby is nie vir sussie nie.
As daar een ding is Boys wat ek wil hê julle die naweek moet doen, wys ons het karakter en trots.
Wys dat ons meer is as die klein spannetjie wie almal onderskat.
Wys ons is Lillies.
Loop op die veld en d**k aan Zaahid, Pershi, Bronnie,Hano, Boetie wie almal nog die truie oor hulle koppe moet trek.
Wys ons sponsors en almal wie nog kyk wat ons doen hoekom ons Motto: "Never QUIT " is.
Sterkte,
Sien Saterdag💚💚