24/08/2017
Baie dankie Spar Citrusdal vir ons pragtige hempies en Tannie Heleen vir die mooi borduurwerk. Ons lyk baie spoggerig.
Citrusdal Trompoppies is in 2015 deur Lurinda van Wyk gestig. Die groep bestaan uit dogters van Gr 1 tot Gr7.
Citrusdal
Be the first to know and let us send you an email when Citrusdal Trompoppies 2017 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.