Villagers R.V.K Citrusdal

Villagers R.V.K Citrusdal Villagers R.V.K from Citrusdal a small team in the Streekuitdaag๐Ÿ–ค๐Ÿ’›

ons eerste span om Villas te teenwoordig more teen Young Eagles๐Ÿ’›๐Ÿ’›๐Ÿ–ค๐Ÿ–คโ˜ ๏ธ
07/08/2026

ons eerste span om Villas te teenwoordig more teen Young Eagles๐Ÿ’›๐Ÿ’›๐Ÿ–ค๐Ÿ–คโ˜ ๏ธ

๐Ÿ’›๐Ÿ–ค VILLAGERS B SPAN ๐Ÿ–ค๐Ÿ’›Hier is ons B-span wat more die klub met trots gaan verteenwoordig. Elke speler het โ€™n rol om te s...
07/08/2026

๐Ÿ’›๐Ÿ–ค VILLAGERS B SPAN ๐Ÿ–ค๐Ÿ’›

Hier is ons B-span wat more die klub met trots gaan verteenwoordig. Elke speler het โ€™n rol om te speel, en saam veg ons vir elke meter, elke tackle en elke punt.

Sterkte manne! Speel met hart, speel vir mekaar en los alles op die veld. ๐Ÿ’ช๐Ÿ‰

One Team. One Family. One Villagers. ๐ŸŸกโšซ๐ŸŠ

vroom vroom->Paleisheuwil!๐Ÿ’›๐Ÿ–ค
07/08/2026

vroom vroom->Paleisheuwil!๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

let's go!๐Ÿ’›๐Ÿ–ค
07/08/2026

let's go!๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

01/05/2026

Noordweste Streekuitdaag
Villagers R.v.k๐Ÿ’›๐Ÿ–ค Vs Y-Eagles๐Ÿ’™๐Ÿค

De-meul Sportgronde๐Ÿซก

Kom en geniet die DAG in Aurora saam ons Boys๐Ÿ’›๐Ÿ–ค. ๐Ÿ’›๐Ÿ–ค
20/03/2026

Kom en geniet die DAG in Aurora saam ons Boys๐Ÿ’›๐Ÿ–ค.

๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

16/03/2026

Saterdag 14Maart2026 was n game om nooit te vergeet nie.๐Ÿ’›๐Ÿ–ค
Ons Manne in geel en Swart het wel laat wakker geskrik maar die Na daardie wakker skrik het Young Blues ๐Ÿ’™ begin sukkel .
Maar ons as Villagers wil vir Young Blues baie dankie Se vir die wedstryd.๐Ÿ–ค๐Ÿ’›๐Ÿ’™๐Ÿค

Villagers A 29-34 Young Blues A
Villagers B 14-25 Young Blues B

Hierdie opkomende naweek is ons in Aurora waar ons manne wonderlike rugby gaan speel๐Ÿ–ค๐Ÿ’›.

๐Ÿ–ค๐Ÿ’›

Address

Brakfontein Mouton Citrus
Citrusdal

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Villagers R.V.K Citrusdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category