Momwork

Momwork Everything about dancing... ( for children, exercise etc) Modern Dancing, Hip hop, jazz etc

a form of contemporary theatrical and concert dance employing a special technique for developing the use of the entire body in movements expressive of abstract ideas. a style of free and expressive theatrical dancing not bound by the classical rules of ballet

Verf van mure en mooi maak van huis ens.

22/08/2017

Hello Almal,

Ek gaan die page delete en 'n nuwe page create. Dit gaan Tonett's school of dance wees. Hou dop asb.

Hello almal,Sorry dat ek nou die laaste tyd so bietjie stil was.. Maar GUESS what, ek maak my eie dans skool oop in Cere...
04/08/2017

Hello almal,

Sorry dat ek nou die laaste tyd so bietjie stil was..

Maar GUESS what, ek maak my eie dans skool oop in Ceres, Prince Alfred Hamlet, Tulbagh, Wolseley en Kouebokkeveld area..

Ek het nou vir die laaste tyd 'n groot droom van my begin en is besig om dit in n realiteit te verander..

Ek is baie opgewonde en is so bly oor al die belangstelling wat ek al ontvang het..

Dit is die beste ding wat nog gebeur het en is so dankbaar vir almal se ondersteuning en liefde..

My page se naam gaan verander en dit gaan so bietjie geupdate word. So almal hou die page dop...

Tonett's School of Modern Dance

Week 2- Dag 5: 19km in 1h30. Wat n heerlik draffie.. tyd so bietjie verbetter...
21/07/2017

Week 2- Dag 5: 19km in 1h30. Wat n heerlik draffie.. tyd so bietjie verbetter...

Week 2 - Dag 4: stepper 60min, my eie tyd verbetter. Hahahahahahahahahahahaha whoop whoop 4'rounds of resistance band tr...
20/07/2017

Week 2 - Dag 4: stepper 60min, my eie tyd verbetter. Hahahahahahahahahahahaha whoop whoop 4'rounds of resistance band triceps workout 30reps each. Sweating like a pig....

Terwyl ek oefen gebeur sukkel goed.... uit gevang...

Van Januarie 2017 tot Julie 2017.. harder werk laat jou meer die vrugte pluk...
19/07/2017

Van Januarie 2017 tot Julie 2017.. harder werk laat jou meer die vrugte pluk...

Week 2 - Dag.3: lekker draf gedoen so 13km en toe 4 rounds of cardio workout (doen 5 as jy kan).. hier is weer update va...
19/07/2017

Week 2 - Dag.3: lekker draf gedoen so 13km en toe 4 rounds of cardio workout (doen 5 as jy kan).. hier is weer update van hoe ek vorder.

Elke lyn op my lyf was vir jou my kind, ek sal dit vir 9mnde weer doen. Daardie lyne op my lyf is n reminder hoe dankbaar ek moet wees, want julle is my grootste geskenk. Dis iets beautiful wat nooit van jou kan weg vat nie. Proud mommy....

Week 2 - Dag 2: early morning jog with this. lovely view.. 3 rounds of legs workout...
18/07/2017

Week 2 - Dag 2: early morning jog with this. lovely view.. 3 rounds of legs workout...

Week 2'-'Dag 1: stepper for 55min, core workout 2 rounds of 50 rep each.. sexy arm workout 2rounds of 30min workout.. Wa...
17/07/2017

Week 2'-'Dag 1: stepper for 55min, core workout 2 rounds of 50 rep each.. sexy arm workout 2rounds of 30min workout..

Wat n stunning naweek. So lekker sneeu gaan kyk en in die sneeu gespeel. Was amazing... love love

Week 1 - Dag 5: So ek het vanoggend vir n drafie gegaan. And I out done myself. I did 18km 1h45.. wow trots op my self.....
14/07/2017

Week 1 - Dag 5: So ek het vanoggend vir n drafie gegaan. And I out done myself. I did 18km 1h45.. wow trots op my self... hands up... hahahahahhahahahahhaha

Week 1 - Dag 4: running 10km, 1round sweaty ab. So vinnig soos wat jy kan... Dit het my 18min gevat... Volgende keerwil ...
13/07/2017

Week 1 - Dag 4: running 10km, 1round sweaty ab. So vinnig soos wat jy kan... Dit het my 18min gevat...

Volgende keerwil ek dit nog vinniger doen. Amper nwk..

Week 1 -'Dag 3: stepper 45min, 3 round of inner thigh 20reps each and  3 rounds of arm 20reps eachAs hierdie foto kon be...
12/07/2017

Week 1 -'Dag 3: stepper 45min, 3 round of inner thigh 20reps each and 3 rounds of arm 20reps each

As hierdie foto kon beskryf sou ek se: wees n kind maak alles deur mekaar, explore die wereld en geniet dit teen volle.

Week 1 - Dag 2: love to exercise in the outside world.. lekker koud lyk soos wit kerfees..  Run 8km. Spell your name wor...
11/07/2017

Week 1 - Dag 2: love to exercise in the outside world.. lekker koud lyk soos wit kerfees.. Run 8km. Spell your name workout

T - 30second wall sit
H - 5 burpee
A - 10chrunches
R - 30 second plank
E- 30second wall sit
N - 10 triceps dips
A - 10 chrunches

6 rounds

Geniet dit...

Address

Ceres
6835

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0828312047

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Momwork posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Momwork:

Share

Category