JW Hout

JW Hout Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from JW Hout, Centurion.

Sekelbos Hout te koop!!
14/03/2021

Sekelbos Hout te koop!!

Braaiers ook te koop by JW Hout!!Kontak my gerus vir jou bestelling of vir meer inligting!!!060 508 3188
11/03/2021

Braaiers ook te koop by JW Hout!!

Kontak my gerus vir jou bestelling of vir meer inligting!!!

060 508 3188

Ons het weer Sekelbos hout beskikbaar!! Kom maak gerus 'n draai op die hoek van Ruimte Weg en Willem Botha straat.R20.00...
11/03/2021

Ons het weer Sekelbos hout beskikbaar!!

Kom maak gerus 'n draai op die hoek van Ruimte Weg en Willem Botha straat.

R20.00 'n sakkie!!

Kontak my gerus by 060 508 3188

Sien jou daar!!

Die Hout magnaat

21/02/2020
25/05/2019

More Julle

Ek het weer lekker droë kaggelhout vir R12.00 'n sakkie self gelaai.

Kontak my gerus by 060 508 3188

Groete

Die Hout Magnaat

23/05/2019

More julle

AANBIEDING WAT JULLE NIE KAN MISLOOP NIE!!!

Ek het sekelbos te koop teen R12.00 n sak self gelaai in Wierdapark.

Ek kan aflewer ook(prys mag verskil van area tot area)

Nou kan jy weer braai en die kaggel stook sonder om skuldig te voel!!

Kontak my gerus by 060 508 3188

Juan de Villiers
Hout Magnaat #

More julleEk het weer sekelbos te koop teen R12.00 n sak self gelaai in Wierdapark.Ek kan aflewer ook(prys mag verskil v...
01/05/2019

More julle
Ek het weer sekelbos te koop teen R12.00 n sak self gelaai in Wierdapark.

Ek kan aflewer ook(prys mag verskil van area tot area)

Julle kan defnitief nie hierdie goeie aanbieding mis loop nie!!!!!

Nou kan jy braai en die kaggel stook sonder om skuldig te voel!!!

Kontak my gerus by 060 508 3188

Juan de Villiers
Hout Magnaat #

24/07/2018

SPESIALE AANBIEDING OP SEKELBOS!!!!

SHARE EN COMMENT JOU BESTELLING OP DIE POST OF WHATSAPP MY BY 060 508 3188 EN BETAAL SLEGS R18 N 10 KG SAK SELF GELAAI.

SLEGS VIR DIE WEEK GELDIG!!!

24/07/2018

More julle.

Soos julle kan sien en voel het die ysbere ook bietjie vir ons kom kuier.

Maar ek verkoop die volgende hout wat julle kan help om bietjie warm te bly:

Sekelbos
Rooikool
Rooi Karee
Snuifpeul
Bosveld mix

Alle sakke is 10 kg vir SLEGS R20 n sak.

Ek kan vir julle aflewer.

Groete

Die Hout Magnaat
060 508 3188

Goeie middag almal.Die rugby is om die draai en die vlamme vir 'n braaitjie ook..Ek verkoop lekker droë sekelbos teen 'n...
27/01/2018

Goeie middag almal.

Die rugby is om die draai en die vlamme vir 'n braaitjie ook..

Ek verkoop lekker droë sekelbos teen 'n spot goedkoop prys van R 13 per sakkie self gelaai!!!

Plek: 173 Ruimte Weg, Wierdapark, Centurion

Besigheids ure: Maandag tot Saterdag heeldag.

Julle kan ook bestellings plaas vir aflewerings ( min van 50 sakke op 'n slag). Pryse sal bevestig word.

Kontak my gerus by 060 508 3188.

Vriendelike Groete

Die Hout Magnaat!!!

17/01/2018

Goeie naand almal.

Die rugby is om die draai en die vlamme vir 'n braaitjie ook..

Ek verkoop lekker droë sekelbos teen 'n spot goedkoop prys van R 13 per sakkie self gelaai!!!

Plek: 173 Ruimte Weg, Wierdapark, Centurion

Besigheids ure: Maandag tot Saterdag heeldag.

Julle kan ook bestellings plaas vir aflewerings ( min van 50 sakke op 'n slag). Pryse sal bevestig word.

Kontak my gerus by 060 508 3188.

Vriendelike Groete

Die Hout Magnaat!!!

Address

Centurion

Telephone

+27605083188

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JW Hout posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JW Hout:

Share