CARA's goal is to ensure that every player that enters the program, improves, both on the field and off the field. We aim to develop the individual in his game performance, decision-making, body development, character development, and general game skills. We strive in giving the student exposure to all aspects of the sport. Ensuring that his love for the game and with the help of his studies lead
him into right direction. CARA se doel is om seker te maak dat elke speler wat by ons instap, opgelei word om te verbeter, beide op die veld en af van die veld af. Ons presteer om die individu te ontwikkel in sy spel, besluitneming, liggaamsontwikkeling, karakterontwikkeling, en algemene spel-vaardighede. Ons wil graag die student blootstelling gee aan alle fasette van die sport om te verseker dat sy liefde vir die spel en met die hulp van sy studies, hom in die regte rigting sal lei.