Centurion Boogskiet Klub

Centurion Boogskiet Klub We are an Archery Club situated in Centurion that gives archery lessons to 6 - 100 year olds. Contact us for a free lesson. aan die skuts.

Boogskiet is ‘n wonderlike buitemuurse aktiwiteit vir kinders en volwassenes. Dit akkommodeer albei geslagte en sluit selfs kinders met leerprobleme en fisieke ongeskiktheid in. Dit het basiese en gevestigde veiligheidsreëls en die toerusting is gestandardiseer en maklik om te gebruik. Ouers word aangespoor om deel te neem en kan hulself kwalifiseer as verskillende tipes instrukteurs. Dit is ‘n sp

ort wat tuis beoefen kan word (onder ouer toesig) en waarin enige kind kan streef om op provinsiale, nasionale en internasionale vlakke te presteer. Centurion Boogskiet Klub (CBK) is die verteenwoordiger van SANAA EN NGAA. Leerlinge of skuts kan deelneem vir hulle skool in ‘n skoolspan of as individu. Deelnemende skole (Laerskool Bakenkop en Hoërskool Zwartkop) gee reeds vir leerlinge meriete erkenning vir oefeninge bygewoon en prestasie behaal. Ons sou graag die leerling wat reeds deelneem uit ander skole dieselfde geleentheid wou bied. Ons het leerlinge uit Hoërskool Eldoraigne, Rooihuiskraal, Henniospark en Wierdapark Laerskole en ook leerlinge wat tuisonderrig ontvang, wat tans lede is van die klub. CBK verskaf al die toerusting (Boë en pyle, ens.) Geen toerusting word benodig om te begin nie. Indien die skut verder wil vorder, gaan hy/sy bykomend tuis moet oefen en dan kan toerusting deur CBK, vir kompeterende pryse, aangekoop word. CBK bied weekliks verskillende lesse aan vir al die verskillende skole en hanteer ook al hulle lede se inskrywings na kompetisies, inskryfgelde en affiliasie gelde. ‘n Maandelikse fooi is betaalbaar aan CBK vir die onderhoud van die boë, pyle, teikens en terrein. Alle lesse word deur opgeleide/gekeurde inskrukteurs hanteer
Gedurende die nege jaar wat CBK reeds betrokke by boogskiet sien ons leerlinge emosioneel groei, selfstandig word en dat die woelige kind baat vind by die gestruktureerdheid van die sport. Ons hart by CBK is om skuts van Jesus se liefde te leer, sodat hulle elkeen ‘n Centurion van God kan word. Ons is ‘n bediening vir Christus waar kinders geleentheid gebied word om ‘n talent te ontwikkel. Kontak ons gerus:
Emsie Swanepoel / 083 283 7627 of Christelle Aucamp 079 215 4896

🌟SANAA INDOOR @ 7 March 2026🌟The beginnig of the season and the archers are sharpening their skills.Well done, you are a...
09/03/2026

🌟SANAA INDOOR @ 7 March 2026🌟

The beginnig of the season and the archers are sharpening their skills.

Well done, you are all AMAZING!!

🌟CBK CLUB COMPETITION 28 FEBR. 2026🌟First for the club and for most of the new archers. SANIFAA Rules, tips and new thin...
09/03/2026

🌟CBK CLUB COMPETITION 28 FEBR. 2026🌟

First for the club and for most of the new archers. SANIFAA Rules, tips and new things was learned and captured and re-captured.
We had fun, preparing for the big leagues!

GREAT FUN, LIKE ALWAY!!

🙏 PRAYERS FOR ANJA 🩷Anja Duvenhage joined CBK in 2018 as an 11-year-old girl facing more challenges than most children h...
15/02/2026

🙏 PRAYERS FOR ANJA 🩷

Anja Duvenhage joined CBK in 2018 as an 11-year-old girl facing more challenges than most children her age.

With her beautifilul brown eyes, freckles, wonderful smile and bear hugs she stole more than just our hearts — she became part of our CBK family.

For Anja, archery was never about achieving the highest score or earning accolades. Archery became part of her treatment, her well-being, and her personal development. It gave her strength, focus, and moments of joy in the midst of challenges.

At a very young age, Anja could only participate in archery during winter, when the sun and heat had less impact on her daily functioning. Even then, she showed courage and determination beyond her years, that still amazes us who coached her.

Today, we ask that you keep Anja and her family in your prayers and if you feel it in you heart to:

Please visit her Back-a-Buddy page below to learn more about her challenges and how you can support this very special young girl, we are so very fond of.

We pray the healing and strenght of GOD over this family.
If this precious child touches your heart, please help us spread the word.

Together, we can make a difference.
🤍🤍🤍🤍🤍🤍🤍🤍🤍🤍

Hi, some of you know, and some don't as I haven’t shared much over the past 53 days, about my daughter Anja’s battle with epilepsy and ask for your support.

How you can help:
- Donate through the Back a Buddy campaign (any amount makes a difference).
- Share Anja’s story with your friends and networks.
- Keep Anja and her family in your prayers.

Here’s the link to support:

https://www.backabuddy.co.za/campaign/support-anjan-recovery-for-severe-epilepsy

Good aftermoon:Please be so kind and gift unused/out-grown👕 CLUB SHIRTS 👕in good condition, back to us. We are prepared ...
09/02/2026

Good aftermoon:
Please be so kind and gift unused/out-grown👕 CLUB SHIRTS 👕in good condition, back to us.

We are prepared to buy them back, as we have new archers in need.
DM -@ Emsie.
Kind regards.🎯

27/01/2026

🌩🌦🌦⛈️ Ons moet ongelukkig lesse kanselleer vir vanmiddag a.g.v. weerlig nader as 11km aan die baan.
Sien jul môre of binnekort!

🌟SANIFAA INDOOR 2026🌟Wat 'n heerlike oggend vir 'n eerste keer skiet by SANIFAA.Baie dankie aan Petrus en organiseerders...
24/01/2026

🌟SANIFAA INDOOR 2026🌟
Wat 'n heerlike oggend vir 'n eerste keer skiet by SANIFAA.
Baie dankie aan Petrus en organiseerders vir jul hulp en vriendelike ontvangs.
Pragtige venue en die pyle het geklap.
Ons sien jul volgende maand.

13/01/2026

🎉WELCOME 2026!!🎉

Lessons start this afternoon.
New archers are welcome to organise a free lesson with us.
(All equipment supplied.)
Smiles guaranteed😆

🌟 NG KLEURE EN SANAA BINNEHUIS MEDALJE OORHANDIGING✨️🎉Baie geluk aan al ons skuts wat só hard gewerk het en hul klere ve...
19/12/2025

🌟 NG KLEURE EN SANAA BINNEHUIS MEDALJE OORHANDIGING✨️🎉

Baie geluk aan al ons skuts wat só hard gewerk het en hul klere verwerf het.

DANKIE aan elke wonderlike ouer wat julle en ons só ondersteun en opbou.

ONS IS GELOOFLIK TROTS OP JULLE ALMAL!

Seën vir jul k🌲rstyd en sien mekaar weer in die Nuwe Jaar (wanneer skole begin.) BLESSINGS!!

24/10/2025

BAIE GELUK AAN ONS VOLGENDE SKUTS WAT 2025 NOORD-GAUTENG KLEURE VERWERF:
Stian Burger
Jurette Kruger
Janro Berning
SJ van Schalkwyk
Leo de Villiers
Katherine Davis-Hannibal
Maruzaan Venter
BAIE TROTS OP JUL HARDE WERK!

Send a message to learn more

💥WHOOP-WHOOP💥 op 'n wonderlike INDOOR SEISOEN @ Markspark, Emmerentia.Baie geluk aan almal wat deel geneem het en medlaj...
14/09/2025

💥WHOOP-WHOOP💥 op 'n wonderlike INDOOR SEISOEN @ Markspark, Emmerentia.

Baie geluk aan almal wat deel geneem het en medlajes los geskiet het, tussen al die PRET!!!

Sien jul in Okt. vir die afsluiting vd INDOOR SEISOEN!

08/09/2025

Neem asb kennis.!

Send a message to learn more

Address

Cnr Lyttelton Road And Adam Tas(River View) Road
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 16:00 - 17:00
Tuesday 15:00 - 17:00
Wednesday 15:00 - 17:00
Thursday 15:00 - 17:00

Telephone

+27832837627

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Centurion Boogskiet Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Centurion Boogskiet Klub:

Share

Category