Veld van Drome

Veld van Drome Die Veld van Drome projek is ‘n Astro veld projek by Hoërskool Centurion.

Hierdie projek is geloods nie net vir die Hoërskool, maar so ook so vir leerders van die naby geleë skole.

ASTRO-OPENINGAlmal is welkom om môre die astro-opening by te woon. Ons het 22 spanne wat sosiale wedstryde na die openin...
13/09/2024

ASTRO-OPENING

Almal is welkom om môre die astro-opening by te woon. Ons het 22 spanne wat sosiale wedstryde na die openingseremonie en eerstespanwedstryd gaan speel. Ons gaan ook vanaf 11:30 vure aansteek en braai. Die skool voorsien pap en sous; bring gerus u eie vleis saam. Kom geniet die dag saam met ons!

Ons wil graag ons dankbaarheid uitspreek aan Goscor Lift Trucks, Goscor Earthmoving Equipment vir die borg van 'n "skids...
11/09/2024

Ons wil graag ons dankbaarheid uitspreek aan Goscor Lift Trucks, Goscor Earthmoving Equipment vir die borg van 'n "skidsteer" en bestuurder. Dit het die opruim van ons nuwe Astro-veld spoedig laat verloop.

08/09/2024

Astro-opening
Saterdag, 14 September.
Almal is welkom!

28/08/2024

🏑ASTRO-PROJEK🏑

Veld van Drome.

Hoërskool Centurion Woerie - Kampus
Synsport
ShotnTime

Skoonmaak Saterdag, elke hand sal waardeer word!
19/08/2024

Skoonmaak Saterdag, elke hand sal waardeer word!

🏑ASTRO-PROJEK🏑Vandag is 'n groot dag - Ons blou astromat word afgelaai.
06/08/2024

🏑ASTRO-PROJEK🏑

Vandag is 'n groot dag - Ons blou astromat word afgelaai.

24/07/2024

🏑ASTRO-PROJEK🏑

Weeklikse vordering op Veld van Drome.
Hoërskool Centurion Woerie - Kampus
Synsport
ShotnTime

24/06/2024

🏑ASTRO-PROJEK🏑
Weeklikse vordering op Veld van Drome.
Hoërskool Centurion Woerie - Kampus
Hoërskool Centurion - Alumni Amptelik
Synsport
ShotnTime

Onthou ons gaan more bourommel optel en daarna braai! Ons begin so 9:00 en braai teen 11:30. Bring asb pikke, grawe, kru...
21/06/2024

Onthou ons gaan more bourommel optel en daarna braai! Ons begin so 9:00 en braai teen 11:30. Bring asb pikke, grawe, kruiwaens en handskoene. Daar is braaiers, hout en houtskool, bring asb wat julle wil braai en iets om te drink.

03/06/2024

🏑ASTRO-PROJEK🏑

Weeklikse vordering op Veld van Drome.
Hoërskool Centurion Woerie - Kampus
Synsport
ShotnTime

🏑ASTRO-PROJEK🏑Die blou mat is op pad!Die mat is gelaai op 'n vragskip van China af en behoort teen die einde Junie in di...
27/05/2024

🏑ASTRO-PROJEK🏑

Die blou mat is op pad!
Die mat is gelaai op 'n vragskip van China af en behoort teen die einde Junie in die Durban hawe aan te kom.

Address

118 Selborne Avenue
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 07:00 - 22:00
Tuesday 07:00 - 22:00
Wednesday 07:00 - 22:00
Thursday 07:00 - 22:00
Friday 07:00 - 22:00

Telephone

+27827702184

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Veld van Drome posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share