JagPro

JagPro Jag Bankie en Jag Rak
Hunting Bench and Hunting Rest

16/03/2016
Ons het Jag-Rakke beskikbaar teen R2850
08/03/2016

Ons het Jag-Rakke beskikbaar teen R2850

24/02/2016
Jagpro Jagrak ook beskikbaar met Led-bar.
09/02/2016

Jagpro Jagrak ook beskikbaar met Led-bar.

03/02/2016
28/07/2015
Goeie dag almal.Ons het die staal Jagbankie ontwerp.Hy is verstelbaar en pas op enige bakkie.Gelaser sny en buig uit 3mm...
26/06/2015

Goeie dag almal.

Ons het die staal Jagbankie ontwerp.
Hy is verstelbaar en pas op enige bakkie.
Gelaser sny en buig uit 3mm mildsteel plaat. Hy is baie sterk en kan maklik 3 persone se gewig hanteer.
Kom saam n canvas kussing met sakkies vir jou selfoon en koels met twee cupholders.(Die cupholders is nie op die een nie ma sal op die volgendes wees)
Hy word ook swart gepowdercoat.

Voor ons meer van hulle maak wil ons eers weet wat sal die belangstelling wees.

Koste is R2450 sonder courier coste.

Wie sal belang stel?

Address

Centurion
0147

Telephone

+27836528449

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JagPro posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JagPro:

Share